Matjiesvlei Retreat Oudehuiskloof Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Matjiesvlei Retreat Oudehuiskloof Gastehuis is 'n selfsorg-eenheid wat op 'n vreedsame plaas 15 tot 20 km buite Calitzdorp geleë is.

Dié plaashuis is volledig gemeubileer en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer is die solder en het ook 2 enkelbeddens. Die badkamers het 'n stort of bad.

Die ruim kombuis is basies toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en stoof. Die oopplan-leefarea het 'n hout-etenstafel vir 6, asook rusbanke.

Die leefarea lei na buite met 'n ingeboude braai-area. Daar is ook oorgenoeg parkeerplek. Matjiesvlei Retreat Oudehuiskloof Gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek uit die besige stad.

Slaapplek

'n Bespreking by Matjiesvlei Retreat Oudehuiskloof Gastehuis sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Matjiesvlei Retreat Oudehuiskloof Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false