LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Matlapa Lodge | LekkeSlaap
+29

Matlapa Lodge

Wildsplaas

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 23 resensies vir Matlapa Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Eileen D - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker.

Net wat ek nodig gehad het vir my verjaarsdag. Privaat, lekker braai-area en rustig.

Matlapa Lodge's terugvoer

Baie, baie dankie.
Wat 'n voorreg om van jou te hoor.
Vriendelike groete,
Rika

Matlapa Lodge
Lucretia E - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lucretia E
Gesin met klein kinders

Goed en billik as oornag akkommodasie.

Heerlike buitestort. Ons het slegs oornag na 'n troue by 'n ander venue. Ons het twee huisies bespreek. Die ontvangs en diens tydens ontbyt was baie vriendelik en aangenaam. Rika het moeite gedoen om spesiaal 'n camping cot vir ons 9 maande kleinkind te kry, wat ons baie waardeer het.

Alma V - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Alma V
Gesin met klein kinders

Quiet and relaxing stay.

Relaxing stay with family.

Liezel J - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel J
Gesin met klein kinders

Ons het 'n heerlike tyd gehad in 'n rustige, skoon omgewing!

Gustav en Rika was 'n wonderlike gasheer en -vrou. Lekker ontbyt met vriendelike personeel. Kersie op die koek: Springbokke wat die Lions-toer gewen het! Dankie, ons pugs het dit net so baie geniet.

Dieter H - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow! You feel like you are deep in the bush but still cosy with a divine fireplace and friendly helpful staff! Real bang for your buck.

Can't wait to return when in the Magaliesburg area.

Jana G - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, vriendelik, mooi.

Baie mooi en goeie waarde vir geld, vriendelike diens.

Cornelia C - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia C

Had a wonderful stay, very relaxing.

The maintenance is lacking a little, which might irritate some guests. A lot of small issues arose, but all those reported were immediately taken care of. Wonderful hosts.

Nadine B - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A pleasant break away from our daily madness.

Rika and Gustav are the perfect hosts. Our chalet was "eat from the floor" clean and the tub in our bathroom was just amazing to soak in.

Piet P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Piet P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil en lekker.

Sal die lodge beslis aanbeveel as gaste stil en rustig wil wees.

Errol M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Errol M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig. Aangename personeel en bestuurders.

Rustige atmosfeer en geluide van voëls. Sal net verkies om enige fans of lugverkoeling in kamer te hê. Dankie.

Erene O - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erene O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en vriendelike mense!

Baie oulike plekkie! Sal graag aanbeveel!

Elizabeth F - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay.

We had a wonderful peaceful breakaway from the city. We loved the outdoor shower. Staff were friendly and made us feel welcome. Breakfast was also hearty and tasty.

Herman S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker kaggel vir die koue Hoëveldse winter.

Sien sterre.

Denise V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow! Onbeskryflike belewenis!

Fantastiese pragtige plekkie om te ontspan! Dankie Gustav en Rika. Julle is dierbare gasheer/vrou wat uit julle pad uitgaan gegaan het om ons verblyf heerlik te maak!

Amorine V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amorine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld!

Vriendelike personeel, heerlike ontbyt. Verseker die moeite werd!

Nicole F - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to relax.

Lovely, quiet place. Friendly staff. Loved the outdoor shower!

Rozanne N - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Rozanne N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, maar nie R500 per persoon per nag werd nie.

Ons huisie het 'n buitestort gehad. Ontbyt is tussen 09:00-10:00. Toe ons 09:42 daar kom, is tafel reeds afgedek en ontbyt verby. Toe ons vra, het die vrou gesê sy kan gou kyk wat is oor en wat sy nog vir ons kan maak - ons het ongemaklik gevoel en besluit om liefs te ry.

Michelle K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker stil en rustig.

Dit is 'n baie eenvoudige plekkie, maar baie netjies, lekker stil en rustig. Die ontbyt was baie lekker, en ons het baie lekker geslaap. Die mense is ook baie vriendelik. Daar was wel bietjie van 'n probleem met miere wat uitgekom het by die buitestort se stortkop toe ons gaan stort het, maar behalwe vir dit het ons dit baie geniet.

Estelle H - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en pragtige uitsig.

Hulle kort definitief 'n nuwe matras!

Trudi V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudi V
Enkelreisiger

Lekker wegbreek.

Regtig 'n fantastiese plek! Wonderlike ontvangs en gasvryheid. Pragtige eenheid met privaat braai en kuierplek. Regtig 'n great wegbreek. Het saam met my honde gegaan. Hulle was baie welkom maar die inwonende honde het nie so gedink nie. Dankie vir die eienaar wat die honde toegesluit het op Sondagoggend sodat ons buite kon speel. Die span kinders wat die oggend kom bad het, het egter nie van die honde gehou nie, gegil en geskreeu en weer moes hulle binne bly. Jammer dit het nie gewerk nie.

Theresa L - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa L
Gesin met tieners

Cosy, huislik.

Ons almal het rêrig ons aandjie en ontbyt baie geniet. Alles wat mens nodig het was in die chalet. Al wat ek graag wou geniet met my tee en koffie was vars melk. Seker as ek gevra het sou ek kon kry maar dit was baie vroeg en ek was in my nagklere.

Marelize H - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Knus.

Het baie lekker gekuier.

Stephanie L - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Stephanie L
Gesin met tieners

Teleurstellend.

Daar was 'n paar dinge wat vir my teleurstellend was. Eerstens, die buitelugstort. Die stortkop was stukkend aan die een kant en het water in die tuin gespuit. Die warm water het by die warmwaterkraan uitgeloop en nie by die stortkop nie. Dus het ons 'n redelike koue en onaangename stort ondervinging gehad. Tweedens het ons ook geen kosmaakgeriewe gehad nie, om dinge te vererger word ontbyt eers 9 uur in die oggend bedien.

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kruitfontein Plaas, Langs die R24, Magaliesburg, 1791, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1NGM5ZjkwLTZkYWQtNGJkNS04ZjBhLTYyZjBjMzgwNDYxZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Farm Kruitfontein Off the R24 1791 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 11:00 -25.9929 27.562322
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!