LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Matumi Golf Lodge | LekkeSlaap
+38

Matumi Golf Lodge

B&B

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Matumi Golf Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Sarita C - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarita C
Saam met vriende

Alles was uitstekend.

Mooi, rustig, skoon, veilig en gerieflik! Ons het heerlik gekuier. Voel of dit jou eie huis is. Rustig en stil op die stoep met die uitsig oor die golfbaan. Sal enige tyd weer daar bly. Kan dit absoluut aanbeveel.

Sarita C - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarita C
Gesin met tieners

Alles was uitstekend.

Ons sal enige tyd weer by Matumi Golf Lodge bly. Dis veilig, netjies, skoon en baie rustig. Die ontbyt was heerlik! So jammer ons kon nie langer buite op die stoep sit en die mooi, rustige omgewing geniet nie.

Rudi B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig in die natuur.

Baie gerieflike, goed toegeruste lodge. Vriendelike diens van John en sy span. Sal weer hier bly.

Matumi Golf Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Matumi Golf Lodge sien uit na julle volgende besoek.

Matumi Golf Lodge
Rita G - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rita G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, vriendelike personeel, pragtige gholflandgoed en baie veilig.

Ons het slegs een nag by Matumi oorgebly. Ons is baie vriendelik verwelkom. Kamers is mooi en netjies. Pragtig uitsig. Baie mooi en veilige landgoed. Ons het ons nag se verblyf baie geniet. Ontbyt was heerlik, maar het nie veel opsies gehad wat vrugte, koue vleis, kaas ens. aanbetref nie. Die warm ontbyt was wel heerlik. Ek sal voorstel daar word net bietjie meer aandag gegee aan die res van die ontbyt.

Vanaf R1 925
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 925
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 925
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Singarylaan 5, Matumi Landgoed, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlNzhkNDdkLTA5M2UtNDAyZC1hMjgwLWE4N2YzNmYwNzE3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 925  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 5 Singa Drive Matumi Estate 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.480166666667 31.003138888889
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!