Steynsburg Akkommodasie by Mautanrho Guest House | LekkeSlaap
+19

Mautanrho Guest House

2 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Kruger Straat, Steynsburg, 5920, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R450 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Mautanrho Guest House is in Steynsburg, in die Oos-Kaap, geleë en is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, na aan al die doendinge in die omgewing.

Verblyf word in 3 slaapkamers gebied, elkeen met 'n unieke ontwerp. Die kamers is toegerus met enkel- of koningingrootte-beddens en deel 'n badkamer. Die geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n waaier en verwarmer, sowel as 'n radio of DVD-speler in, en tee en koffie word na die kamer toe gebring.

'n Verskeidenheid smaaklike etes word in die eetkamer gebied en daar is ook 'n gemeenskaplike woonkamer waar gastekan ontspan. Daar is 'n haarkapper, of ontspan op ons stoep terwyl jy skemerkelkies langs die swembad geniet. Klein troeteldiere is welkom, solank jy dit vooraf met ons reël.

Die gastehuis is naby die plaaslike sportklub geleë waar gaste gholf, muurbal of rolbal kan speel. Dis net 'n kort rit vanaf die plaaslike 4X4-roete in die berge net buite Steynsburg.

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Mautanrho Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 12 Kruger Straat, Steynsburg, 5920, Oos-Kaap
  • Gaste dink Mautanrho Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Kruger Straat, Steynsburg, 5920, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ2MjE1ZTRhLWFmYmQtNDBmZC1iZmVlLWNjNTQ0ZTg5ODlkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 12 Kruger Street Steynsburg 5920 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.296243574397 25.826172865082
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za