Maya Manor
Beskrywing
Maya's Lookout is die boonste woonstel by Maya Manor. Dié woonstel het lugversorging en bied slaapplek aan 3 gaste in 1 slaapkamer. Daar is 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. 'n Slaapbank vir 'n derde persoon is in die sitkamer beskikbaar. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die eetarea het sitplek vir 4 en daar is 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV in die sitkamer. Die eenheid het nie toegang tot die swembad nie.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
'n Breekskadedeposito van R2500 moet saam met die balansbetaling gemaak word. Dit word op die uitklokdatum terugbetaal.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Maya's Den is die onderste woonstel by Maya Manor. Dié woonstel het lugversorging en bied slaapplek aan 4 gaste in 2 slaapkamers. Daar is 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV. Die leefarea bied toegang tot 'n dek en 'n swembad.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
'n Breekskadedeposito van R2500 moet saam met die balansbetaling gemaak word. Dit word op die uitklokdatum terugbetaal.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Raptors Wildlife Escape 4, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom