Mayfield Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mayfield Cottages bied selfsorgverblyf in Rondebosch in die Suidelike Voorstede van Kaapstad. Rondebosch is 'n gevestigde en gegoede voorstad.

Daar is 2 selfsorg-eenhede wat elkeen slaapplek bied vir 2 mense. Dié eenhede is aan die hoofhuis waar die eienaar met sy gesin tuisgaan. Elke eenheid het 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n ketel en 'n broodrooster. Daar is gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Albei eenhede het Franse deure wat lei na 'n klein patio en hul eie ingang en parkeerplek van die straat af.

Daar is 2 parke naby die verblyf en dis naby Nuweland-krieketstadion en -rugbystadion. Dit is sentraal geleë om maklike toegang tot verskeie toeristebestemmings en besienswaardighede te bied.

Ongelukkig word kinders onder 12 jaar nie geakkommodeer word nie.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mayfield Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R995 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za