- 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 17:00 - Mbotyi Tilongo, Mnceba, Lusikisiki, 4820, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Mbotyi Mountain Bush Camp skuil aan die randjie van die Ntsubane-woud met 'n uitsig oor die Mbotyi-riviermonding in die Pondolandberge aan die kus. Dié boskamp is sowat 15 km vanaf Lusikisiki, die naaste dorp.
Die kamp kan slegs met 'n 4x4-voertuig met hoë grondvryhoogte bereik word, maar die instansie bied veilige parkeerplek aan gaste wat met 'n ander voertuig arriveer en sal dan dié gaste by die parkeerarea oplaai en na die kamp neem. Vervoer word tydens verblyf aan gaste gebied.
Rustieke verblyf is beskikbaar in 4 Wendy-huise en 'n houthuisie wat 'n ware Wildekus-ervaring bied. Mbotyi Bush Camp word deur sonkrag en gas aangedryf. Daar is 2 gemeenskaplike warm storte. Een word deur sonkrag verhit en die ander deur gas. Daar is ook 2 spoeltoilette.
Ontbyt en aandete is ingesluit by die tarief. Vars maaltye word daagliks op die vuur voorberei. Die braai van plaaslike vissoorte is die boskamp se spesialiteits. Daar is 'n gemeenskaplike sitarea met 'n klomp ontspanningsareas en 'n kontantkroeg. Troeteldiere is welkom.
Gaste wat die Wildekus wil ervaar kan 'n daguitstappie na 'n waterval, begeleide staptogte, hengel en 4x4-safari's geniet, of net agteroor sit en ontspan.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Hierdie eenheid het slaapplek vir 3 gaste. Daar is 1 dubbelbed en 1 enkelbed. Die eenheid maak van 2 gemeenskaplike warm storte, 2 spoeltoilette en 'n leefarea met 'n kroeg gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
Die balans moet in kontant betaal word met aankoms.
Die kamp kan slegs met 'n 4x4-voertuig met hoë grondvryhoogte bereik word, maar die instansie bied veilige parkeerplek aan gaste wat met 'n ander voertuig arriveer en sal dan dié gaste met aankoms by die parkeerarea oplaai.
Mbotyi Bush Camp word deur sonkrag en gas aangedryf.
Middagete en pieknieks is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het slaapplek vir 4 gaste. Daar is 1 stapelbed en 2 enkelbeddens. Die eenheid maak van 2 gemeenskaplike warm storte, 2 spoeltoilette en 'n leefarea met 'n kroeg gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Maaltye
Huisreëls
Die balans moet in kontant betaal word met aankoms.
Die kamp kan slegs met 'n 4x4-voertuig met hoë grondvryhoogte bereik word, maar die instansie bied veilige parkeerplek aan gaste wat met 'n ander voertuig arriveer en sal dan dié gaste met aankoms by die parkeerarea oplaai.
Mbotyi Bush Camp word deur sonkrag en gas aangedryf.
Middagete en pieknieks is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het slaapplek vir 2 gaste. Daar is 1 dubbelbed. Die eenheid maak van 2 gemeenskaplike warm storte, 2 spoeltoilette en 'n leefarea met 'n kroeg gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Maaltye
Huisreëls
Die balans moet in kontant betaal word met aankoms.
Die kamp kan slegs met 'n 4x4-voertuig met hoë grondvryhoogte bereik word, maar die instansie bied veilige parkeerplek aan gaste wat met 'n ander voertuig arriveer en sal dan dié gaste met aankoms by die parkeerarea oplaai.
Mbotyi Bush Camp word deur sonkrag en gas aangedryf.
Middagete en pieknieks is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het slaapplek vir 3 gaste. Daar is 1 dubbelbed en 1 enkelbed. Die eenheid maak van 2 gemeenskaplike warm storte, 2 spoeltoilette en 'n leefarea met 'n kroeg gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Maaltye
Huisreëls
Die balans moet in kontant betaal word met aankoms.
Die kamp kan slegs met 'n 4x4-voertuig met hoë grondvryhoogte bereik word, maar die instansie bied veilige parkeerplek aan gaste wat met 'n ander voertuig arriveer en sal dan dié gaste met aankoms by die parkeerarea oplaai.
Mbotyi Bush Camp word deur sonkrag en gas aangedryf.
Middagete en pieknieks is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 'n dubbelbed en 'n ekstra slaapbank. Daar is 'n stoep met 'n see-uitsig wat ideaal is vir 'n skemerkelkie. Die eenheid maak van 2 gemeenskaplike warm storte, 2 spoeltoilette en 'n leefarea met 'n kroeg gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Maaltye
Huisreëls
Die balans moet in kontant betaal word met aankoms.
Die kamp kan slegs met 'n 4x4-voertuig met hoë grondvryhoogte bereik word, maar die instansie bied veilige parkeerplek aan gaste wat met 'n ander voertuig arriveer en sal dan dié gaste met aankoms by die parkeerarea oplaai.
Mbotyi Bush Camp word deur sonkrag en gas aangedryf.
Middagete en pieknieks is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Chantelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Spaar op jou verblyf
Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.
Wat jy moet weet