LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by McAllisters on 8th Guesthouse & Spa | LekkeSlaap
+17

McAllisters on 8th Guesthouse & Spa

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Laan 11, Windermere, Berea, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

McAllisters on 8th is in Morningside geleë en bied gerieflike B&B-verblyf in 'n goed ingerigte eenheid.

Daar is Dubbelkamers en 'n Gesinskamer om van te kies. Elke kamer het lugversorging en 'n privaat ingang. Die kamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Elke kamer het 'n TV met DStv, WiFi, 'n ykassie, mikrolgolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is ingesluit by die tarief.

Die gastehuis het ook 'n swembad en veilige parkeerplek word voorsien.

McAllisters on 8th is net 'n entjie se ry vanaf verskeie restaurante, 2 km vanaf die Moses Mabhida Stadion en die Suncoast Casino, Hotels en Entertainment Centre.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 8ste Laan 11, Windermere, Berea, 4001, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Laan 11, Windermere, Berea, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASwPsSoYkDq6Joo17OA7yGyF8TmFBC8wwjQ9RA80BsPkte0CGLe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 11 8th Avenue Windermere 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -29.834234 31.016635
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!