Beskrywing
Die kamers is gerieflik gemeubileer vir tot 2 persone en het 'n dubbelbed en en suite-badkamer met stort. Elke kamer is toegerus met 'n TV met DStv, WiFi, 'n klein yskas, 'n mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daaglikse skoonmaakdienste is by die tarief ingesluit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer
Huisreëls
’n Daaglikse skoonmaakdiens is ingesluit by die tarief.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamers is gerieflik ingerig vir 2 gaste en het elk 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Elke kamer beskik oor ’n TV met DStv, WiFi, yskassie, ’n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt en ’n daaglikse skoonmaakdiens is ingesluit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer
Huisreëls
’n Daaglikse skoonmaakdiens is ingesluit by die tarief.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ideaal vir ’n gesin met 2 volwassenes en 2 kinders. Hierdie kamers beskik elk oor ’n koninggrootte-bed, ’n slaapbank vir kinders en ’n en suite-badkamer met ’n stort. ’n TV met DStv, ’n DVD-speler, WiFi is ook beskikbaar. Elke eenheid beskik oor ’n kombuisie met ’n yskassie, ’n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe, asook ’n eetarea. ’n Daaglikse skoonmaakdiens is ingesluit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer
Huisreëls
’n Daaglikse skoonmaakdiens is ingesluit by die tarief.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 8th Avenue, Windermere, Berea, 4001, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang