McHaven @ 8
Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jacarandastraat 8, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 600R1 280 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
McHaven @ 8 is 'n selfsorgeenheid wat in Swellendam geleë is. Swellendam is die derde-oudste dorp in Suid-Afrika. Dit is naby restaurante, winkels, die Swellendam Gholfklub en Marloth Natuurreservaat.
Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 'n kind. Dit beskik oor 'n slaaparea, leefarea en 'n badkamer. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis en 'n sitarea in. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, ketel, broodrooster en 'n mikrogolfoond toegerus en het 'n toonbank met stoele. Die sitarea het 'n TV met volle DSTV, binnebraai en WiFi. Die eenheid lei na 'n privaat stoep.
Buite is daar 'n swembad en veilige parkeerplek agter 'n geslote hek.
Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, bergfietsry, fietsry en stap in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Klein kombuis
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Jacarandastraat 8, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Swellendam Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jacarandastraat 8, Swellendam, 6740, Wes-Kaap