- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Naude Street, Clarens, 9707, Vrystaat Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Meander Stay is aan die voet van 'n berg geleë en bied selfsorgverblyf in Clarens, en toegang tot 'n natuurroete met 'n stroompie.
Verblyf is beskikbaar in 4 selfsorg-eenhede: LemonThyme wat slegs vir families is, en Rosemary wat geskik is vir paartjies of 2 enkel persone en dan Lavender en Sage wat geskik is vir paartjies.
Die LemonThyme Gesinskamer het 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank toegerus. Die sitkamer het 'n kaggel, WiFi en toegang tot 'n onderdakstoep met 'n braai en berg-uitsig.
Die Rosemary-kothuis is 'n selfsorg-kothuis 'n oopplan-ontwerp. Daar is 'n kombuis, slaapkamer, badkamer, leef-area en 'n braai-stoep. Die kothuis het ook 'n mooi uitsig en is ideaal vir 'n paartjie of 2 persone. Die kombuis is met 'n yskas, induksie-plaat, mikrogolf oond, eetgerei en breekware toegerus. Verder lei die kothuis na 'n stoep met braaigeriewe.
Lavender-kothuis is ook 'n selfsorg-kothuis met 'n oopplan-ontwerp. Daar is 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort en 'n bad. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, induksieplaat, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het ook 'n stoep met mooi uitsig op die berg. Daar is ook braaigeriewe.
Die Sage-kothuis is 'n selfsorg-kothuis met 'n oopplan-ontwerp. Daar is 'n kombuis, slaapkamer, badkamer, leef-area en 'n stoep met braaigeriewe. Die kothuis het ook 'n mooi uitsig en is ideaal vir 'n paartjie. Die kombuis is met 'n yskas, induksieplaat, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus.
Veilige parkeerplek word voorsien. Rook en geen geraas word op die perseel toegelaat nie. 'n Skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste per sessie beskikbaar en moet vooraf bespreek word.
Meander Stay is 400 m vanaf 'n rits winkels en restaurante en Clarens bied verskeie aktiwiteite soos gholfspeel, vierwiel motorfietsr y, bergfiets ry, wandel, stap- en 4x4-roetes. Gaste kan ook die kunsgallerye en die Basotho Culture Village besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Die kothuis het 'n oopplan-uitleg met 'n konininggrootte-bed en 'n en-suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n induksieplaat, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n stoep met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook en vape word nie in die eenhede toegelaat nie. Geen partytjies of harde musiek word toegelaat nie. Let daarop dat daar eenhede langs mekaar is en gaste moet mekaar met respek behandel. Die eienaars woon op die perseel saam met hul troeteldiere. Die beddens het elk 'n gewigsbeperking van 120 kg om gemak en veiligheid vir alle gaste te verseker. Rapporteer asseblief enige ongelukke of skade onmiddellik aan die gasheer.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Rosemary-kothuis is 'n selfsorg-kothuis met 'n kombuis, 1 slaapkamer, badkamer, leef-area en 'n groot dek. Die kothuis het ook 'n mooi uitsig en is ideaal vir 'n paartjie.
Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat ook omgeskakel kan word in 'n king-size bed. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, induksieplaat, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Verder lei die kothuis na 'n stoep met asemrowende uitsigte. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook en vape word nie in die eenhede toegelaat nie. Geen partytjies of harde musiek word toegelaat nie. Let daarop dat daar eenhede langs mekaar is en gaste moet mekaar met respek behandel. Die eienaars woon op die perseel saam met hul troeteldiere. Die beddens het elk 'n gewigsbeperking van 120 kg om gemak en veiligheid vir alle gaste te verseker. Rapporteer asseblief enige ongelukke of skade onmiddellik aan die gasheer.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Sage is 'n pragtige, rolstoelvriendelike oopplan-eenheid met 'n dubbelbed en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n yskas, induksieplaat, mikrogolfoond en 'n broodrooster toegerus. Die en suite-badkamer het 'n instapstort. Buite is daar 'n stoep met 'n eetarea, braaigeriewe en 'n uitsig op die berg.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook en vape word nie in die eenhede toegelaat nie. Geen partytjies of harde musiek word toegelaat nie. Let daarop dat daar eenhede langs mekaar is en gaste moet mekaar met respek behandel. Die eienaars woon op die perseel saam met hul troeteldiere. Die beddens het elk 'n gewigsbeperking van 120 kg om gemak en veiligheid vir alle gaste te verseker. Rapporteer asseblief enige ongelukke of skade onmiddellik aan die gasheer.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die LemonThyme-kothuis het 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank toegerus.
Die sitkamer het 'n kaggel, WiFi en toegang tot 'n onderdakstoep met 'n gasbraai en berg-uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook en vape word nie in die eenhede toegelaat nie. Geen partytjies of harde musiek word toegelaat nie. Let daarop dat daar eenhede langs mekaar is en gaste moet mekaar met respek behandel. Die eienaars woon op die perseel saam met hul troeteldiere. Die beddens het elk 'n gewigsbeperking van 120 kg om gemak en veiligheid vir alle gaste te verseker. Rapporteer asseblief enige ongelukke of skade onmiddellik aan die gasheer.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Spaar op jou verblyf
Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.
Wat jy moet weet
- Lavender
- Selfsorg
- Rosemary
- Selfsorg
- Sage
- Selfsorg
- LemonThyme Gesinskamer
- Selfsorg
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1 500 moet direk aan die eiendom betaal word.