Meerhof Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Meerhof Lodge is 'n pragtige grasdak-lodge aan die voet van die Witwatersberg ? daar waar die Krokodilrivier by die Hartbeespoortdam in vloei. Die lodge bied uitsigte oor die Hartbeespoortdam tot by die Magaliesberge en gaste kan uitsien na ongelooflike sonsondergange.

Ons bied B&B-verblyf of selfsorgverblyf. Die kamers het almal en suite-badkamers en is toegerus met lugversorging, yskaste, mikrogolfoonde, koffie- en teemaakgeriewe en sekere DStv-kanale. Die lodge word omring deur netjiese tuine met lapas, braaigeriewe en swembadjies. Klein, goed-gemanierde honde is welkom indien dit gereël word.

Meerhof is een van die oudste areas wat deur Generaal Schoeman vernoem. Sy plaas is onder water gesit om die Hartbeespoortdam te maak. Johan Schoeman, sy seun en die pionier van die hedendaagse Hartbeespoort, het in Meerhof gebly en die gesinshuis is steeds in die Good Sheppard-oord geleë.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Skuifie-projektor
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Meerhof Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za