3 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 57 Bego Street, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Meerkatjie bied gerieflike verblyf in 'n B&B in die dorpie Riviersonderend. Dié B&B is in 'n rustige omgewing geleë met toegang tot plaaslike winkels en restaurante in die dorp.
Verblyf is beskikbaar in 1 gaste-eenheid met 'n hoofslaapkamer wat 'n koninggrootte-bed het en 'n badkamer met 'n bad. Daar is 'n enkelkamer wat aan die hoofslaapkamer geheg is, en 'n kombuisie in die hoofslaapkamer. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die hoofslaapkamer is ook toegerus met 'n TV en gaste het toegang tot WiFi.
Gaste kan 'n draai in die nabygeleë berge gaan maak en die hele stad van bo besigtig. Die Riviersonderend Gholfbaan is 2,2 km van die eiendom af geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Petro Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 57 Bego Street, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
- Gaste dink Meerkatjie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
57 Bego Street, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang