4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 327 Striata Street, Van Der Kloof, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Meerkat Selfsorg Akkommodasie 1 is 'n knus selfsorg-vakansiewoonstel in Vanderkloof. Dit het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders.
Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Twee enkel Disc-o-bed-kampbeddens is vir kinders beskikaar.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea beskik oor 'n etenstafel, lugversorging, gemaklike sitplek en 'n TV.
Gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 327 Striata Street, Van Der Kloof, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
- Gaste dink Meerkat Selfsorg Akkommodasie 1 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
327 Striata Street, Van Der Kloof, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang