Meerkat
Opsomming van Resensie
Gerda V - Mei 2022
Gemiddeld
Alles 100%.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie liewe Gerda, kom gerus weer.
Pieter D - Mei 2022
Gemiddeld
Pragtige omgewing, tuin en kamer.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Pieter. Dit beteken vir ons baie.
Wessel D - Mei 2022
Gemiddeld
Vriendelike gasvrou en baie netjies en veilig.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Wessel. Ons is eintlik in die dorp, in Pienaarstraat, maar dit voel so 'n bietjie soos plaas want aan die een kant van die staat is erwe met huise, en aan die ander kant van die staat is landbouhoewes. Heerlik stil en pastoraal.
Marcel B - Mei 2022
Gemiddeld
Baie vriendelike en behulpsame gasheer.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie Marcel, vir 'n pragtige en akkurate beskrywing van ons plekkie. Ons hoop om julle weer te sien.
Annatjie L - Apr 2022
Gemiddeld
Pragtige omgewing, gasvrye mense.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie Annatjie, ons is bly julle het lekker gekuier. Jammer oor die reën, dis nêrens ideaal vir gaste wanneer dit reën nie, maar die boere was so dankbaar!
Carlos S - Mrt 2022
Gemiddeld
Great location, great hostess, great potential.
Meerkat se terugvoer
Thank you Carlos. Grand ideas, I know you young people renovate every few years to stay on trend, but Meerkat is not quite six years old, so for us it's a bit soon. It was nice to meet you and Theresa, such trendy young people. Feel free to visit again.
Doreen M - Feb 2022
Gemiddeld
Mooi rustig in die stilte van die Karoo, net baie warm.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die gawe resensie Doreen. Ons sal graag die foutjie wil regstel wat vir ons 'n 4 vir netheid besorg het. Ons sal self hard soek, maar kontak ons asb indien julle raad wil gee.
Berna V - Jan 2022
Gemiddeld
Eerste besoek aan Nieu-Bethesda.
Liselle D - Jan 2022
Gemiddeld
Was heerlik! Rustig, privaat, netjies. Ons het dit regtig geniet.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Liselle. Ons is bly julle het dit geniet om by ons te kuier.
Etienne G - Jan 2022
Gemiddeld
Bekoorlik in Nieu-Bethesda.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie Etienne, vir die lieflike resensie. Ons waardeer dit baie en dit maak alles die moeite werd. Party gaste, soos julle, word naderhand amper familie! Lekker!
Ina D - Jan 2022
Gemiddeld
Baie netjiese en gerieflike eenheid.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie Ina. Ons waardeer dit.
Ben C - Jan 2022
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie Ben. Ja wat, stuur hulle maar. Ons is baie bly julle sê Meerkat is die regte plek om te bly op pad Pretoria toe.
Thea D - Des 2021
Gemiddeld
Baie netjiese eenheid, met 'n goeie ligging en vriendelike diens!
Janika D - Des 2021
Gemiddeld
Pragtige kamer, vriendelike eienaar.
Maston L - Nov 2021
Gemiddeld
Very enjoyable
Meerkat se terugvoer
Thank you for the good review Maston. Yes, we agree, we'd also prefer a shower door, it would be in keeping with the rest of our place, but to put one in, we'd have to break down the shower walls and rip out the lovely basin unit. One day...
Daryll J - Nov 2021
Gemiddeld
Luxurious and tranquil.
Meerkat se terugvoer
Dear Daryll
Thank you for your great review. It was lovely to meet you and Amy. Do visit again sometime.
Warm regards,
Tutti Graham
Etiennette K - Nov 2021
Gemiddeld
'n Stukkie hemel op Nieu-Bethesda.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Etiennette. Ons waardeer dit baie. Kom maak weer 'n draai, julle sonskyn-geaardhede helder sommer alles op.
Ria J - Okt 2021
Gemiddeld
Netjies. Vriendelik Gerieflik.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie Ria, vir jou mooi woorde. Dit is vir ons 'n aansporing.
Gerda S - Sep 2021
Gemiddeld
Mooi plek, pragtig skoon en netjies.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die gawe resensie, Gerda. Ons is bly julle het julle kuiertjie geniet!
Jillian B - Sep 2021
Gemiddeld
Best value in 3 weeks of travelling to different places.
Meerkat se terugvoer
Thank you Jillian. We really appreciate it that you noticed the effort we put into it. Glad you enjoyed your stay! Do come again.
Gerrit R - Sep 2021
Gemiddeld
Lekker kuier.
Theuns M - Sep 2021
Gemiddeld
Die verblyf was skoon en netjies. Die gasvrou professioneel en vriendelik.
Meerkat se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie, Theuns. Kom kuier gerus weer!
Lize B - Sep 2021
Gemiddeld
Uitstekende akkommodasie!
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Lize. Jy het 'n slag met woorde. Dit beteken baie vir ons om goeie, vars resensies te kry.
Gareth S - Aug 2021
Gemiddeld
Wonderful stay.
Meerkat se terugvoer
Thank you so much Gareth. We try to think of everything our guests might need.
Gerald P - Aug 2021
Gemiddeld
Pragtig en genotvol!
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Beautiful and enjoyable!
Tutti and Charles made our stay so enjoyable, felt like we have known each other for years! Thank you for a great stay!
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Meerkat se terugvoer
Dear Gerald, thank you for your kind words. It was a privilege to have you here. We hope to see you in the village again soon.
Bendri G - Jul 2021
Gemiddeld
Skoon netjies en alles wat mens nodig het!
Kobus B - Jul 2021
Gemiddeld
Great vir oornag.
Estie D - Jun 2021
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Estie. Vir 'n selfsorg het julle al die diens gekry waarop mens kan hoop, en meer. Nietemin, dit was lekker om julle te ontmoet.
Gerda V - Mei 2021
Gemiddeld
Lieflik en stil.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die gawe resensie, Gerda, ons sien uit daarna om julle weer volgende jaar te sien!
Vriendelike groete,
Tutti.
Andries D - Mei 2021
Gemiddeld
Kompakte enkelkamer-selfsorgwoonstel vir 2 persone in Nieu-Bethesda met en suite-badkamer.
Meerkat se terugvoer
Dankie vir die gawe resensie, Andries. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete
Tutti Graham
Karin E - Mei 2021
Gemiddeld
Heerlike, skoon en pragtige verblyf.
Jennifer O - Apr 2021
Gemiddeld
Die kamer was gerieflik en netjies.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die gawe resensie, Louisa.
Smuts M - Apr 2021
Gemiddeld
Gemaklik, genoeg en gerieflik.
Meerkat se terugvoer
Ons waardeer julle gawe resensie, Smuts. Hoop ons ontmoet julle self volgende keer!
Vriendelike groete,
Tutti.
Louisa V - Mrt 2021
Gemiddeld
Skoon, ruim en netjies.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie julle. Julle voel al soos ou vriende! Kom asb weer, ja.!
Gerhard T - Mrt 2021
Gemiddeld
Die akkommodasie was waarde vir geld.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie Gerhard. Dit is vir ons 'n vreugde om ons gaste tuis en tevrede te laat voel.
Johan V - Mrt 2021
Gemiddeld
Ons het baie lekker gekuier in 'n baie ontspanne omgewing.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Johan. Dit was lekker om julle hier te ontvang.
Vriendelike groete,
Tutti.
Rentia P - Feb 2021
Gemiddeld
Fantasties.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie, Rentia. Dit was 'n plesier om jou hier te ontvang.
Cobus E - Des 2020
Gemiddeld
'n Pragtige stukkie Karoo
Lees meerMeerkat se terugvoer
Baie dankie Cobus, vir die mooi resensie. Dis lekker om gaste soos julle te ontvang.
Elsie L - Nov 2020
Gemiddeld
‘n Baie lekker oornagplekkie. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.
Dina S - Nov 2020
Gemiddeld
Rustig, netjies! Gehalte bed en beddegoed.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die gawe resensie, Dina. Kom kuier gerus weer op Nieu-Bethesda.
Caroline S - Nov 2020
Gemiddeld
If you're looking for a secluded place away from the hassle and traffic, the destination is ideal.
Theunis B - Nov 2020
Gemiddeld
Baie vriendelike ontvangs en aantreklike en gerieflik ingerigte verblyf. Hoogs aanbeveel.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die gawe resensie, Theoff.
Kom maak maar weer 'n draai.
Rudi S - Sep 2020
Gemiddeld
Great spot for an overnight stay!
Strauss D - Sep 2020
Gemiddeld
Enjoyable and peaceful, really off the beaten track.
Meerkat se terugvoer
Thank you so much for this lovely review Strauss. Looking back over the year's events with a thankful heart. It started bad but now the sun shines again for tourism
Corlene V - Sep 2020
Gemiddeld
Netjies en skoon
Giel M - Sep 2020
Gemiddeld
Great stay.
Meerkat se terugvoer
Thank you so much. Reviews like yours inspire us to keep striving for a high standard!
Anna E - Aug 2020
Gemiddeld
Pragtig en skoon.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi resensie, Anna. Ek is besig om bietjie op te dateer en merk ons het julle nie geantwoord nie. Gaste soos julle maak dit so lekker om Meerkat te bedryf.
Fanie K - Aug 2020
Gemiddeld
Heerlik. Beslis gaan ons weer kom kuier. Alles was 100%. Baie dankie Tutti.
Louisa V - Mrt 2020
Gemiddeld
Die beste blyplek in Nieu-Bethesda.
Meerkat se terugvoer
Hallo Louisa, ek dateer bietjie op en sien ons het julle nie geantwoord op julle mooi resensie nie. Jammer ons is laat! Baie dankie daarvoor en ons hoop beslis om julle weer te sien.
Hennie E - Feb 2020
Gemiddeld
Welkome ontvangs.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir hierdie mooi resensie Hennie. Ek kyk so bietjie terug oor die jaar se dinge. Dit was gaaf om julle hier te hê.
Helenus K - Des 2019
Gemiddeld
Heerlik.
Lees meerGideon J - Des 2019
Gemiddeld
Goed toegeruste eenheid in 'n rustige omgewing - waarde vir geld!
Henriette K - Okt 2019
Gemiddeld
Alles was net soos op die webtuiste en die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die gawe resensie Henriëtte. Ons hoop julle kom kuier weer.
Groete,
Tutti Graham
Wouter C - Sep 2019
Gemiddeld
Awesome fantastic.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Wouter. Dis mense soos julle wat dit vir ons só die moeite werd maak om ons gastehuisie te bedryf.
Henriette V - Sep 2019
Gemiddeld
Heerlike blyplek.
Belia V - Jul 2019
Gemiddeld
'n Heerlike rustige en smaakvolle selfsorgverblyf met 'n vriendelike en behulpsame gasvrou en gasheer.
Lees meerIssie J - Jul 2019
Gemiddeld
Rustig, gerieflik, ruim en met alles wat 'n mens nodig mag hê.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Issie. Ons hoop om julle weer te verwelkom een of ander tyd.
Rita B - Jun 2019
Gemiddeld
Owner followed up to ensure my safe arrival. The room extremely comfortable and in walking distance to every site I wanted to visit.
Meerkat se terugvoer
We're glad you enjoyed your stay with us, Rita. Thank you for the great review. We're pleased you felt comfortable and at home. You certainly deserved a warm welcome.
Linda V - Mei 2019
Gemiddeld
Rustig en stil.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Linda. Ons is bly ons het julle ontmoet en sal opreg bly wees as julle weer 'n draai kom maak.
Paul V - Mei 2019
Gemiddeld
Uitstekende oornagverblyf met vriendelike verwelkoming.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Paul. Ons beskou gaste se besoeke as kuiers en dis vir ons baie belangrik dat ons gaste werklik tuis sal voel.
Gloria G - Mei 2019
Gemiddeld
Cozy.
Geoff L - Mei 2019
Gemiddeld
Wonderful, modern accommodation by friendly hosts.
Lees meerHartjie G - Mei 2019
Gemiddeld
Heerlik.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Hartjie.
Maggie K - Mei 2019
Gemiddeld
Netjies, modern en smaakvol.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Maggie.
Ruhann H - Apr 2019
Gemiddeld
Onverbeterlik!
Meerkat se terugvoer
Baie dankie Ruhann. Ons hoop julle kom kuier weer.
Groetnis
Tutti
Elsie D - Apr 2019
Gemiddeld
'n Wonderlike ervaring!
Robert C - Mrt 2019
Gemiddeld
Rustig en stil.
Herman V - Mrt 2019
Gemiddeld
Ons het heerlik gerus en dit was 'n aangename ervaring om by Meerkat oor te slaap.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie Herman, dis gaaf om te hoor dat julle lekker gebly het. Ons deel graag ons dorpie se sjarme met ander wat die harwar van die gewone lewe moet trotseer. Hier voel dit dikwels of die tyd stilstaan.
Casper B - Des 2018
Gemiddeld
Stil en rustig, net stort is bietjie klein.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die gawe resensie, Casper. Ons het onlangs 'n nag in Graaff-Reinet deurgebring om 'n spesiale geleentheid te vier. Gastehuiseienaars daar vertel ons lankal dat ons pryse baie laag is. Ons het dit aan eie bas gevoel toe ons vir soortgelyke akkommodasie R1600 'n nag moes betaal in 'n besige straat. In Nieu-Bethesda is ons pryse omtrent die helfte.
Anja V - Des 2018
Gemiddeld
Dankie vir 'n pragtige skoon huisie. So lekker gebly.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Anja. Kom kuier gerus weer.
Naadia G - Des 2018
Gemiddeld
Dit was 'n heerlike, rustige ondervinding!
Meerkat se terugvoer
Baie dankie Naadia, vir 'n gawe resensie. Ons weet wat ons altyd vergeet om te pak wanneer ons reis, soos sout en peper, en voorsien dit dus. Ons wil graag vir ons gaste 'n gemaklike, lekker kuier verseker sonder klein irritasies sover ons kan.
Wat die veiligheid betref is Meerkat een van die veiligste plekkies in 'n baie veilige dorpie. Ver van die straat af en weggesteek, met Elsa die Boerboel wie se reputasie wyd loop sonder dat sy iets naars gedoen het om dit te verdien. Sy is agter 'n draad as die gaste dit so verkies, maar die hek van die private tuin en parkering kan ook oopgelaat word as gaste dit graag wil hê. Wanneer daar nie gaste is nie, is Meerkat deel van haar gebied. Maar eerlikwaar, hier is vrede in ons dorpie en bitter min misdaad. By ons, soos by meeste plekke, kan ek met eerlikheid sê, was daar nog nooit enige insident nie.
Willem F - Nov 2018
Gemiddeld
Gemaklike, skoon en groen oornag met vriendelike en behulpsame gashere.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die gawe resensie Willem. Ons waardeer dit en hoop om julle eendag weer te sien.
Christell F - Nov 2018
Gemiddeld
Die gevoel van gemeenskap in die dorp is fenomenaal.
Mariaan B - Okt 2018
Gemiddeld
Pragtige kamer, vriendelike gaste en interessante dorpie.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Mariaan. Dit doen 'n mens se hart goed as jy hoor jou gaste geniet en waardeer jou pogings om hulle regtig welkom te laat voel.
Tersia A - Okt 2018
Gemiddeld
Baie mooi omgewing en verblyf baie netjies en skoon. Eienaars baie vriendelik en hulpvaardig.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie Tersia.
Ons waardeer die komplimente oor netheid, vriendelikheid en hulpvaardigheid en sal ernstig kyk of ons dieselfde gehalte teen 'n mindere prys kan aanbied.
Roelf V - Sep 2018
Gemiddeld
Moderne en veilige selfsorg-eenheid!
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie wat julle ons gegee het Roelf. Ai ja, die pryse van alles maak dat ons nie ons pryse kan verlaag nie, behalwe vir gereelde spesiale aanbiedinge. Hou dop daarvoor as julle dalk weer wil kom kuier.
Lindie R - Sep 2018
Gemiddeld
Pragtige eenheid met alles wat jy nodig het vir 'n heerlike en gemaklike tyd in die pragtige klein dorpie.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie Lindie, ons waardeer dit.
Peter G - Aug 2018
Gemiddeld
Super! Super! Super!
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Super! Super super!
Nice, cosy, comfortable, quiet, super. Hosts all in all just perfect.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Meerkat se terugvoer
Thank you so much, Peter.
Francois M - Aug 2018
Gemiddeld
Baie mooi, netjiese plekkie in 'n mooi dorpie.
Margie G - Jul 2018
Gemiddeld
Dit was een van die beste plekke waar ek nog ooit gebly het.
Lees meerKarl N - Jul 2018
Gemiddeld
User friendly.
Johan P - Mei 2018
Gemiddeld
Smaakvol gemeubileerde kamer met badkamer in pragtige dorpie.
Ingrid F - Apr 2018
Gemiddeld
Bitter netjies.
Louisa V - Apr 2018
Gemiddeld
Het ons verbly so geniet! Meerkat is hoogs aan te beveel. Alles was perfek!
Robbie T - Mrt 2018
Gemiddeld
One night in Nieu-Bethesda.
Lees meerMeerkat se terugvoer
Thank you so much Robbie, for your kind words. We certainly try to ensure that our guests take home happy memories of our lovely village.
Susan O - Mrt 2018
Gemiddeld
Pleasant hosts, beautiful location and a well appointed unit made for a great stay.
Karla J - Mrt 2018
Gemiddeld
Lieflike verblyf, hulpvaardige gasvrou.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie Karla, dit is vir ons baie belangrik dat ons gaste hulle verblyf moet geniet en ons doen graag alles wat ons kan om dit moontlik te maak. Gewoonlik neem ons nie gaste met kindertjies in nie, maar julle het vooraf gereël dat julle 'n camping cot sal bring en self vir julle dogtertjie voorsiening sal maak in alle opsigte, en daarom het ons julle met graagte ontvang.
Marina T - Mrt 2018
Gemiddeld
Lieflike en volledig toegeruste eenheid.
Liezl F - Feb 2018
Gemiddeld
Above expectations.
Meerkat se terugvoer
Thank you for your kind words, Liezl. We hope to see you again!
Warm regards,
Tutti Graham
Emmerentia K - Jan 2018
Gemiddeld
Vreedsaam, vriendelike eienaars, hulpvaardig en skoon eenheid. Beslis weer kom bly. King size bed is 'n treffer!
Meerkat se terugvoer
Baie dankie Alan, dit is baie gaaf van julle Ons is bly julle sal weer kies om na Meerkat te kom.Meeste mense vind die ligging ideaal, maar ons dink nie almal eenders nie, dis waar.
Liezl F - Jan 2018
Gemiddeld
Beste heerlike ervaring van Nieu-Bethesda.
Gesna V - Jan 2018
Gemiddeld
Baie mooi. Die plekkie is so nice!
Meerkat se terugvoer
Baie dankie, Gesna!
Judy B - Jan 2018
Gemiddeld
Pragtige kamer met al die nodige fasiliteite.
Chantelle R - Des 2017
Gemiddeld
Was mal oor ons eenheid en die kraakvars beddegoed.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie Chantelle!
Phyllis D - Des 2017
Gemiddeld
Fantastiese oorslaapplek.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie Phyllis. Dit is vir ons 'n plesier om sover moontlik ons gaste se verblyf 'n goeie ondervinding te probeer maak.
Harry V - Des 2017
Gemiddeld
Heerlike skoon woonplek met aangenaame gasvrou.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie. Dis gaaf dat julle dit geniet het om by Meerkat oor te bly.
Petro V - Okt 2017
Gemiddeld
Dit was net wat ons wil hê.
Meerkat se terugvoer
Beste Petro,
Baie dankie aan die vir die kompliment. Dis vir ons lekker om ons gaste tuis te laat voel en ons glo ons het slegs geslaag in ons doel as ons gaste werklik tuis gevoel het.
Tonie A - Sep 2017
Gemiddeld
Baie hartlike ontvangs. Baie skoon en gerieflik.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie Tonie, vir die gawe resensie. Een van die byvoordele van die gastehuisbedryf is dat 'n mens gawe en interessante mense soos julle ontmoet.
.
Deon C - Aug 2017
Gemiddeld
Was uitstekend gewees!
Meerkat se terugvoer
Baie dankie Deon vir die mooi resensie. Dit was heerlik om julle by Meerkat te ontvang en ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom in die toekoms en julle dalk 'n klein bietjie beter te leer ken. H wat self 'n Karoomeisie is, het my hart sommer warm laat klop met haar waardering vir die strak wintertuin en die kaal takke teen die blou Karoolug. .
Johan F - Aug 2017
Gemiddeld
Sprankelskoon, smaakvol toegeruste bekostigbare verblyf.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie aan die Fouries, vir die pragtige resensie. Dit was 'n groot plesier om sulke gawe gaste te ontvang en ons hoop regtig om julle weer op Nieu-Bethesda te ontvang. Party mense is sommer soos ou vriende van die instap slag af.
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pienaarstraat 454, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom