Meerkatgat 3341 Seekoei Road

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 30 % off

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 22 Jan 2020 tot 25 Nov 2020.

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Meerkatgat 3341 Seekoeiweg
Selfsorgbasis. Goeie linne en badhanddoeke word voorsien.

Spesiale Aanbod!*

*Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 22 Jan 2020 tot 25 Nov 2020.

Belasting en Ekstras
'n Addisionele daaglikse skoonmaakdiens kan gereël word, maar teen ekstra koste.
Ontbyt kan teen ekstra koste by 'n nabygeleë lodge, sowat 4 minute se stap, gereël word.
Nag- en dag wildritte, asook visvanguitstappies kan teen ekstra koste gereël word. Doen asb. navraag oor die kostes.
Gaste kan kos koop by die plaaslike supermark vir die bokke, sebras, wildebeeste en ander diere kan kom kuier.
Kansellasiebeleid: Vriendelike
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100% van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na Meerkatgat 3341 Seekoei Road gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 600 R1 820 per nag (vir 4 mense)

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 22 Jan 2020 tot 25 Nov 2020.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za