Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Marlothpark

Meerkatgat 3341 Seekoei Road

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

35% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 35% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 7 Okt 2025 tot 31 Aug 2026.
15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 28 Oct 2024 tot 26 Nov 2024 en 10 Mar 2025 to 08 Apr 2025.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 28 Oct 2024 tot 26 Nov 2024 en 10 Mar 2025 to 08 Apr 2025.
Prys sluit in
Selfsorg.
Gratis wifi
Huisreëls

Aangesien dit 'n Groot 5-area langs die wildreservaat is, word geen harde geraas, soos musiek of geskree, toegelaat nie. Partytjies, studentegeleenthede en henne- of hane-partytjies is streng verbode.
Gaste word nie toegelaat om vuurmaakhout by die bos te kry nie.
'n Streng geen rommelstrooibeleid is in plek—gaste moet alle vullis saamneem met uitklok.
Skoonmaakdienste kan op spesifieke dae op die gas se eie koste gereël word.
Kos vir die wildsbokke, sebras, wildebeeste en ander besoekende wild kan by die plaaslike supermark gekoop word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 760
35 % AF
R 3 760 R 2 444
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 760
35 % AF
R 3 760 R 2 444
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R3 760
35 % AF
R 3 760 R 2 444
per nag (plek vir 4)
Bespreek

3341 Seekoei Road, Marloth Park, 0001, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAF3ERZANL20dhk6SwsB4piSHolJDKpOKEZXrLKGi6kLV5j7WQCQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 760 nouVanaf R2 444 per nag, vir 4 mense 172 5 1 5 3341 Seekoei Road Marloth Park 0001 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.340622605427 31.81139588356

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang