+96
Selfsorg in Marlothpark

Meerkatgat 3341 Seekoei Road

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 182 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Japie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Clean, well equipped and value for money stay! You'd want to return! Fantastic stay! Our host was incredible at keeping us updated with everything and ensuring that we were comfortable. Meerkatgat is well situated and very clean. Equipped with everything you could possibly need. If I had to criticise, it would have to be the fact that the braai area is out in the open. No braai on rainy days!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matilda
Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Baie dankie, Japie, vir jul mooi terugvoer. Julle is altyd welkom. Baie dankie dat jul so mooi na my huis omgesien het.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matilda
Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Vreeslik dankie vir julle mooi resensie. Ek sien julle weer in Junie!

Elsabe D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Hartsplek waar my siel rus kry. Ek besoek Meerkatgat al 'n hele paar jaar en dit is elke keer so groot vreugde en plesier om daarheen te gaan. Wat 'n voorreg om dit ook met vriende van Brittanja te kon deel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matilda
Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Ek hoop jy besoek Meerkatgat vir nog dekades! Baie dankie vir jou mooi terugvoer.

Ninette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Enjoyed our stay in a unit that had everything we needed and more. The host was friendly, helpful and provided a lot of information and support.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

A most memorable stay - one that we hope to repeat soon. The house is situated in a quiet part of Marloth, very close to the Crocodile River, so an ideal location for us. The unit was scrupulously clean, is well equipped and has pretty much everything one needs for an extended stay. Matilda was attentive to say the least, making sure we were comfortable and keeping us up to date with the goings on around us. Daily visits by zebra, kudu and the banded mongoose 'gang' amongst other wildlife added to the overall enjoyment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matilda
Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Thank you for the very positive feedback. You are very welcome forever!

Marius M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Gerieflik en luilekker. Ons het baie lekker gekuier. Die huis is baie goed toegerus. Die ligging is goed. Die plek was baie netjies en skoon gewees. Beveel dit aan vir lekker voete op en rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matilda
Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Hi Marius. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Jy is altyd welkom. So bly jy rus lekker by Meerkatgat.

Anonieme gas
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus J
Kort verblyf
4.6
Mrt 2026

As 'n geheel is Marlof Park 'n goeie opsie vir natuur- en diere-liefhebbers. Huis se uitleg is baie prakties. Dekor stylvol en funksioneel. Ligging van huis gerieflik - loopafstand van Krokodilrivier en uitkykpunte. Braaier en swembad goed uitgelee vir lekker kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Matilda
Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Baie dankie. Hoop om jou weer te verwelkom by Meerkatgat.

Wanda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Your home away from home equipped with everything you might need. Great host. Absolutely fantastic!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matilda
Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Vreeslik dankie vir jou mooi positiewe terugvoer. Julle is altyd welkom. Dankie dat julle sulke netjiese gaste was. Matilda

Surita K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Heerlik van aankoms tot vertrek. Alles wat jy nodig het, is daar. Die swembad is. Uitsonderlik! Die huis is lieflik gemeubileerd. Die swembad was heerlik in die warm weer. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matilda
Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Baie dankie vir die positiewe resensie. Julle is baie welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Matilda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 235

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R3 760
35 % AF
R 3 760 R 2 444
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 760
35 % AF
R 3 760 R 2 444
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R3 760
35 % AF
R 3 760 R 2 444
per nag (plek vir 4)
Bespreek

3341 Seekoei Road, Marloth Park, 0001, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAF3ERZANL20dhk6SwsB4piSHolJDKpOKEZXrLKGi6kLV5j7WQCQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 760 nouVanaf R2 444 per nag, vir 4 mense 182 5 1 5 3341 Seekoei Road Marloth Park 0001 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.340622605427 31.81139588356

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang