Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melk Houte Bosch Manor House

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melk Houte Bosch Plaas, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 720 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Melk Houte Bosch Manor House is in Swellendam in die Wes-Kaap op 'n werkende plaas langs die Breederivier. Dit is net 34 km buite Swellendam en ongeveer 230 km vanaf Kaapstad. Die plaas bied gehalteverblyf en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Die ruim herehuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Twee van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die ander twee slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Elke en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die ruim kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit het 'n uitsig oor die oopplan-eetarea en -sitarea. Die sitarea het 'n TV met DStv en 'n kaggel. Dit lei na 'n binnebraai- en sitarea met 'n tafeltennistafel en pooltafel. Die huis het ook 'n omsetter vir bystand gedurende kragonderbrekings.

Die kuierarea lei na 'n stoep met 'n swembad en 'n mooi uitsig oor die omgewing en die Langeberge.

Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Melk Houte Bosch Manor House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 61

Jaar gelys 6

Ligging

  • Melk Houte Bosch Plaas, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R4 720
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 720
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melk Houte Bosch Plaas, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85947ab4428c0378cb9684644564b437517625cfb6dfb2f6d57a493143fd098ec45419cf6d5d1b7cda7c95f5489c0517eef6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 720 per nag (plek vir 8) Melk Houte Bosch Farm Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.283213558261 20.479907056418
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem