Melk’Bos Inn

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Melk’Bos Inn is 'n selfsorgwoonstelletjie op die eienaar se perseel in Melkbosstrand en sowat 120 m vanaf die seefront. Melkbosstrand is 'n lieflike dorpie by die see en is 10 km noord van Bloubergstrand en 30 km van Kaapstad se middestad af.

Dié gastekamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die kamer het ook 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Gaste ontvang sjokolade en vars vrugte met aankoms.

Die kamer lei na 'n privaat stoep en die lapa het stoepmeubels en 'n hangmat. Daar is ook 'n swembad en braaigeriewe. Veilige parkeerplek word voorsien.

Slaapplek

'n Bespreking by Melk’Bos Inn sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Melk’Bos Inn gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false