Melkbos Moments

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Melkbos Moments is 50 m vanaf die gewilde Blouvlagstrand in Melkbosstrand en bied gehalte-vakansieverblyf aan paartjies of enkelreisigers.

Daar is 2 selfsorg-eenhede en elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste.

Melkbos Moments 1, die kleiner eenheid, beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n TV met DStv.

Melkbos Moments 2 is ruim en beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n luukse badkamer in die kamer met 'n bad, stort, wasbak en aparte toilet. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Daar is ook 'n etenstafel.

WiFi is beskikbaar.

Elke eenheid het 'n privaat ingang en toegang tot 'n plonspoel, tuin en veilige parkeerplek.

Daar is 2 gasbraai's buite.

Moments is naby gewilde restaurante, die MyCiti-bushalte, Atlantic Beach Gholfbaan en 'n winkelsentrum met 'n Pick n Pay, Woolworths, Clicks en ander winkels. Dis ook naby verskeie kitskosrestaurante.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Melkbos Moments gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]