12 gaste
4 slaapkamers
8 beds
4 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Plettenberg Bay’s Airport Road, Harkerville, Plettenberg Bay, 6604, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Melkweg Farmhouse is 'n oulike selfsorg-vakansietoevlugsoord in Harkerville, Plettenbergbaai. Dit is op 'n landgoed van 90 hektaar geleë.
Die plaashuis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 2 gastetoilette. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het ook 'n stapelbed en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die eerste badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak en die tweede badkamer het net 'n stort. Daar is ook 2 gastetoilette.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n kaggel.
Gaste kan die area rondom die plaashuis verken, die perde ontmoet en die woudwandelroetes aandurf. Daar is 'n pragtige dam waarin gaste kan swem, roei, kanovaar of visvang. Die verblyf is naby Plettenbergbaai en Knysna en bied maklike toegang tot die plaaslike markies, strande, voetslaan- en bergfietsroetes.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Menrad Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Plettenberg Bay’s Airport Road, Harkerville, Plettenberg Bay, 6604, Wes-Kaap
- Gaste dink Melkweg Farmhouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Plettenberg Bay’s Airport Road, Harkerville, Plettenberg Bay, 6604, Wes-Kaap
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang