LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Melrose Executive Suites | LekkeSlaap
+41

Melrose Executive Suites

3 resensies
Selfsorg
Melrose Executive Suite 1
was R790
Vanaf R672
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suite het 2 slaapkamers, 'n privaat ingang en slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed met luukse Egiptiese linne, 'n donsduvet en kussing, asook wit Amerikaanse blindings. Die kombuisies is goed toegerus en sluit 'n stofie, mikrogolfoond, yskas en 'n Nespresso-masjien in. Die aparte sitkamer het 'n TV, 'n werkstasie en 'n eetarea. Gratis WiFi en DStv is ingesluit. Veilige parkeerplek is beskikbaar en ons bied 'n wasgoeddiens op versoek. Die eenheid word gereeld skoongemaak.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat die suite net beskikbaar is vir langer verblyf en dat 'n minimum-verblyftydperk van 7 dae geld. 'n Wasgoeddiens kan op versoek gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Melrose Executive Suite 2
was R790
Vanaf R672
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim oopplan-woonstel is op die boonste verdieping en bied 'n uitsig oor 'n park. Daar is slaapplek vir 2 gaste in die oopplan-suite. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met Egiptiese linne, donsduvets en kussings, asook ingevoerde dekens. Die moderne kombuis is goed toegerus en sluit 'n Nespresso-masjien in. Daar is 'n etenstafel vir 2 gaste en 'n sitarea met 'n Slim-TV en DStv. Gratis onbeperkte WiFi is beskikbaar. Die suite het groot skuifvensters met 'n uitsig oor 'n lieflike gesinsvriendelike park. Veilige parkeerplek is beskikbaar en ons bied 'n wasgoeddiens op versoek. Dié suite word daagliks skoongemaak.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat die suite net beskikbaar is vir langer verblyf en dat 'n minimum-verblyftydperk van 7 dae geld. 'n Wasgoeddiens kan op versoek gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R790
Vanaf R672
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edgewood-laan 15, Birdhaven, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4155805a444794ff313dc998e5c473bb5f8109c1c9eff5f902eb9656755107d428ffad384798698ac767542b0ed9ec62e05b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R790, nou Vanaf R672  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 15 Edgewood Avenue Birdhaven 2196 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.1408114 28.0592941
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!