Memel Hotel
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Rudi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Ferdinand H - Apr 2024
Algehele gradering
Sentraal gelee in 'n veilige en rustige omgewing. Vriendelike personeel.
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
James C - Jun 2023
Algehele gradering
Good.
Trisca H - Mei 2023
Algehele gradering
Wat 'n lekker kuier by Rudi Kriel en sy span by die Memel Hotel! Dit was soos om by vriende tuis te gaan en die kos was voortreflik, baie dankie julle. Ons kom beslis weer. Vir die basaar of sommer net 'n roadtrip!
Ferdinand H - Apr 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en sentraal geleë.
Chris B - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike personeel wat gasvry is, lekker kos en geselskap.
Memel Hotel se terugvoer
Die “Tavern” is in werklikheid n Restaurant wat n skerp lig het juis om misdaad by die ingang van beide persele te voorkom.
Die geraas was motors wat op die dag in die straat harde musiek gespeel het en dis verseker nie die norm nie.
Ek is jammer dat julle ondervinding nie die standaard ondervinding was wat gaste hier beleef nie.
Ek sou om verskoning vra, maar sulke dinge gebeur oral en was ongelukkig buite my beheer op die dag.
Groete,
Petro P - Feb 2023
Algehele gradering
Het geniet om in hierdie ou geskiedkundige hotel te slaap.
Annalize B - Jan 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike mense en aangename plek.
Doret K - Des 2022
Algehele gradering
Fantastiese ervaring!
Lesley H - Des 2022
Algehele gradering
Wonderful hospitality, friendly hosts.
Ina V - Okt 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik uitgerus en ontspan by die hotel waar die gashere ons welkom laat voel het en die kos uit die boonste rakke was. Die diens was uitstekend.
Jannie V - Aug 2022
Algehele gradering
Kry waarvoor jy betaal.
Chantal V - Jul 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Madeleine P - Jun 2022
Algehele gradering
Ideaal vir 'n een aand se oornag.
Gerhardus D - Mrt 2022
Algehele gradering
Puik, rustig en lekker.
Annemarie V - Feb 2022
Algehele gradering
Gasvry en rustige atmosfeer!
Christo S - Des 2021
Algehele gradering
Friendly and accommodating hosts.
Wessel D - Des 2021
Algehele gradering
Gesellig en ontspannend.
Memel Hotel se terugvoer
Ons is so bly dat julle dit geniet het om by ons te kuier. Dankie vir die 5!
Mel D - Des 2021
Algehele gradering
Stay was adequate.
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 28, Memel, 2970, Vrystaat