Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Memories Made Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olienhoutstraat 2, Kampersrus AH, 1371, Limpopo
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 695 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Memories Made Cottage is 'n unieke selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Kampersrus. Die eiendom is die ideale basis waarvandaan gaste die omliggende besienswaardighede kan besoek en dis sowat 'n uur se ry vanaf die Orpen-hek na die Krugerwildtuin.

Die kothuis is gerieflike gemeubileer en bied slaapplek aan 2 volwassenes. Dit het 'n oopplan-uitleg en beskik oor 'n slaaparea met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas, mikrogolfoond, koffiemasjien, skottelgoedwasser en ander toebehore toegerus. Die sitkamer langsaan het 'n groot TV met Netflix en sekere DStv-kanale. Daar is ook stapeldeure wat op die stoep met 'n ingeboude braai oopmaak.

Die kothuis het gratis WiFi, lugversorging en ondergrondse parkeerplek vir 'n voertuig. Gaste is welkom om van die gemakstoele op die stoep gebruik te maak. Die stoep het 'n uitsig oor die privaat tuin met 'n plonspoel.

Die verblyf is naby 2 restaurante en 'n vulstasie en sowat 25 km vanaf die Eastgate Lughawe. Dit is ook net 40 minute se ry van die Orpenhek na die Krugerwildtuin af.

Slaapplek

’n Bespreking by Memories Made Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Memories Made Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 4

Ligging

  • Olienhoutstraat 2, Kampersrus AH, 1371, Limpopo
  • Gaste dink Memories Made Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kruger tot Canyons Limpopo
Vanaf
Vanaf R1 695
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 695
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olienhoutstraat 2, Kampersrus AH, 1371, Limpopo
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8901379f8f81d44f02b45db95c23af6e6b9e27d97181c2d7dc9fb728efca8e3198ffda49c8f0a49462c3c79a74127d2c1c39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 695 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 2 Olienhout Street Kampersrus AH 1371 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.498146330406 30.892199254301
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem