2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - 202 Amarand Avenue, Menlyn Maine Residences Unit 311, Menlyn, 0181, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Menlyn Maine Residences Paris is 'n luukse, Paryse/Boheemse selfsorg-ateljeewoonstel in die Menlyn Maine-distrik in Pretoria, wat gerieflike toegang tot plaaslike winkels, eetplekke en vermaaklikheidsopsies bied.
Die ateljee met lugversorging bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n koninggrootte-bed wat met Egiptiese katoenlinne opgemaak is. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die leefarea sluit 'n leerbank, 'n lessenaar, gratis onbeperkte hoëspoed-vesel-WiFi en 'n platskerm-TV met Netflix, Disney+, Amazon Prime en DStv Premium in. Die kombuis is toegerus met 'n stoofplaat, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, wasmasjien-droër en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid maak oop na 'n sonnige patio met buitemeubels.
Geriewe op die perseel sluit in 24-uur-sekuriteit met biometriese toegang, veilige ondergrondse parkering, 'n dakswembad, 'n tuinterras met 'n sonsondergangkroeg en 'n restaurant op die 16de verdieping. Die kompleks is 200 m vanaf die Menlyn Maine Winkelsentrum, SunBet Arena en Time Square Casino geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Steve Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 31
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 202 Amarand Avenue, Menlyn Maine Residences Unit 311, Menlyn, 0181, Gauteng
- Gaste dink Menlyn Maine Residences Paris het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
202 Amarand Avenue, Menlyn Maine Residences Unit 311, Menlyn, 0181, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang