LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+25
Selfsorg in Waterkloof Glen

Menlyn Maine Residences 505Prime picks icon.

Prime picks icon.


3 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Amarand Avenue, Unit 505 The Trilogy Collection, Waterkloof Glen, 0181, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Menlyn Maine Residences 505 is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in die veilige Trilogy Collection in Waterkloof Glen, ideaal vir paartjies, vakansiegangers en sakereisigers.

Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste in 1 en suite-slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, ruim kasruimte en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas-vrieskas. Die eet- en sitarea bied gemaklike sitplek, 'n lessenaar met 'n stoel, 'n TV en gratis WiFi.

Stap uit op die balkon met sitplek, of geniet toegang tot die gemeenskaplike swembad op die dak en die restaurant op die perseel op die sestiende verdieping. Veilige onderdakparkering is ingesluit, en die woonstel word nie deur beurtkrag beïnvloed nie. Nabygeleë besienswaardighede sluit in SunBet Arena, Time Square Casino, Menlyn Maine Winkelsentrum, Cintocare Hospitaal en Fairy Glen Hospitaal.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Verwarmer

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1


Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.1
Veiligheid
5.0
Edwin P
5.0
Fantastic stay: Clean room, great amenities, and hassle-free check-in process. Perfectly located, beautifully furnished, and very comfo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Cliff V
Besigheidsreis
5.0
Modern, with every luxury you need. Modern, clean, light airy apartment. Every little detail catered for.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Petro M
Saam met lewensmaat
5.0
Verblyf word aanbeveel. Baie skoon en netjies. Goed toegerus vir ons behoeftes. Ilana, die gasvrou, is 'n ware ster en het my so mooi en vriendelik ge...
Sien meer
Jun 2025
Janette K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gemaklik en netjies. Die woonstel is uitstekend toegerus met beide toebehore en skoonmaakgoed en verversings. Alles was skoon en linne was spierw...
Sien meer
Mei 2025
Sekobo K
Saam met lewensmaat
5.0
Extraordinary. It's a nice experience; the place was as clean as we expected.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.1
Veiligheid
5.0
Edwin P
1 nag
5.0
Jul 2026

Fantastic stay: Clean room, great amenities, and hassle-free check-in process. Perfectly located, beautifully furnished, and very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cliff V
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Modern, with every luxury you need. Modern, clean, light airy apartment. Every little detail catered for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Verblyf word aanbeveel. Baie skoon en netjies. Goed toegerus vir ons behoeftes. Ilana, die gasvrou, is 'n ware ster en het my so mooi en vriendelik gehelp met my vrae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janette K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie gemaklik en netjies. Die woonstel is uitstekend toegerus met beide toebehore en skoonmaakgoed en verversings. Alles was skoon en linne was spierwit. Dit sou net lekker wees as daar net 'n kombers ook was. Dit was lekker dat ons wasgoed kon was en droogmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sekobo K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Extraordinary. It's a nice experience; the place was as clean as we expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Therese S
Kort verblyf
4.6
Jan 2026

Bo-baas. Was presies wat ek versoek het.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ncamiso K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Good. Good and the place is great. It would be better if there was a door between the bedroom and bathroom. Also, the aircon kept leaking water, which was very annoying.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag ⋅ Besigheidsreis
4.2
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois D
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Puik. Baie goed geleë. Puik verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ilana Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

Gaste dink Menlyn Maine Residences 505 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 23:00
Uitklok Voor 10:00

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R200 per bespreking
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Amarand Avenue, Unit 505 The Trilogy Collection, Waterkloof Glen, 0181, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAced4627bb215ed5c9db1b42e208d7852fcd2d8fd735664a497a521f0031b1c48672df9d414c6bdb6952683974312a12750c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Amarand Avenue Unit 505 The Trilogy Collection 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.785768325315 28.282711207867
Soek in 'n groter streek