LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mentors Country Estate | LekkeSlaap
+84

Mentors Country Estate

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 32 resensies vir Mentors Country Estate
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Fouche L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fouche L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Toereikend, bekostigbaar, heel gaaf!

Aloe eenheid is beslis aan te beveel vir 'n "odd" getal mense (3)! Maklike toegang, baie netjies en geen onnodige fieterjasies nie. Goeie waarde vir geld, vriendelike werknemers en baie veilig.

Mentors Country Estate's terugvoer

Fouche baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Kom kuier sommer weer gou vir ons. Groete Lizel

Mentors Country Estate
Christelle B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle B
Saam met vriende

Perfekte verblyf vir Transbaviaans MTB.

Om gerieflike, veilige verblyf te kry vir die Transbaviaans MTB, is elke jaar 'n nagmerrie. Jy moet gewoonlik op en af ry op 'n tyd van die nag wat jy nie lus is om plekke te soek of bekommerd is om te stop by onveilige stopstrate nie. Jy wil graag die volgende oggend wakker word sonder om te besef al jou elektronika en fietse en toerusting is deur die nag uit jou kamer gesteel. Maar Mentors Country Estate het nie een van daardie probleme nie. Dis naby die N2 en naby die eindpunt, dis veilig met goeie toegangsbeheer, dis huisie is klein maar gerieflik met alles wat jy nodig het. Dis stil. Dit sal in die vervolg ons verblyf wees solank as wat daar 'n Transbaviaansryer in hierdie familie is.

Mentors Country Estate's terugvoer

Hallo Christelle,

Baie dankie vir jou terugvoer, ek is bly julle het dit geniet. Maak vroegtydig julle bespreking vir 2020 om teleurstelling te voorkom.

Groete,
Lizel

Mentors Country Estate
Nicolette V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolette V

Like coming home.

We have always had good service from office staff. Perfect venue for small or large groups. Love the fact that one could have the freedom of moving around on the property and get that almost farm feeling.

Ryno K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno K
Saam met vriende

Ontspanne.

Baie netjiese en ruim plek.

Dirk C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk C
Gesin met klein kinders

Eenheid was netjies, skoon, het vriendelike diens, veilig en ons het daarvan gehou dat dit bietje buite die dorp geleë is.

Sien sterre.

Mentors Country Estate's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Dirk. Ek hoop julle kom kuier sommer binnekort weer.

Groete,
Lizel

Mentors Country Estate
Conrie C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrie C
Saam met vriende

Baie lekker gebly en die huis was baie netjies.

Sal beslis weer gebruik maak van Mentors. 10 uit 10.

Mentors Country Estate's terugvoer

Hallo Conrie

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sien uit om julle weer te akkommodeer by Mentors Landgoed.
Groete en heerlike middag
Lizel

Mentors Country Estate
Michelle J - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquillity and ambiance.

We had an excellent stay. Yolanda was the best. She is friendly and made us feel so welcome from the second we entered mentors.

Estelle T - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Estelle T
Gesin met tieners

Baie gerieflik.

Daar is net 2 dinge waarop ek sou verbeter - die breekware in die chalet asook die TV kanale - SABC is rêrig baie outdated.

Mentors Country Estate's terugvoer

Hallo Estelle

Baie dankie vir u terugvoer, ons is besig om aan die probleme te werk met ons TV's. As julle weer kom kuier sal DStv beskikbaar wees.
Heerlike dag verder
Groete
Lizel

Mentors Country Estate
Wessel M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel M
Saam met vriende

Baie lekker plek.

Dit was maar ‘n klein plek, maar ons het baie lekker gebly. Dit is bietjie verder van die dorp af, wat dit baie stil en rustig maak. Ek beveel dit regtig aan vir enige persoon wat 'n goeie vakansie wil hê. 2 slaapkamers en 2 badkamers by elkeen het dit baie gemaklik gemaak.

Leon N - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Behalwe vir die wind, het ons dit baie geniet dankie.

Cecil J - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil J
Gesin met tieners

Fantasties en baie genotvol.

Geriewe was goed. Kinders het swembad geniet en die feit dat hulle slaapplek apart was. Sal definitief in die toekoms weer gebruik maak van Mentors.

Celia V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celia V
Saam met vriende

Fantasties

Baie mooi en goed geleë. Rustige area!

Hendrik H - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik H
Saam met vriende

Voldoen heeltemal aan al ons behoeftes.

Welkome rusplek gewees vir ons moeë lywe. Die warm stort was net wat die dokter aanbeveel het na die lang dag op die fiets.

Lilanie B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilanie B
Gesin met klein kinders

Baie lekker en gesellig.

Lieflike huis met alles wat jy nodig het. Baie gerieflik en ons het baie lekker gekuier!

Marie V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V
Gesin met tieners

Stil, veilige en netjiese verblyf wat baie privaat was.

Sal lekker hier kan bly vir langer tye en nooit voel jy pla iemand nie. Goed toegeruste huisies en baie netjies en skoon. Veilige parkering en omgewing is gemaklik met plaasdiere wat afleiding gee.

Francois V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Besigheidsreis

Goeie, vriendelike diens en beeldskone plek.

Kamers was baie netjies en skoon. Die mense is baie vriendelik. Dit is 'n baie mooi estate en ek sal dit vir enige persoon aanbeveel.

George V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Gasvryheid baie goed. Fasiliteite beskikbaar baie goed, veiligheid goed. Blyplek goed, maar kombuiskaste kort onderhoud, dis stukkend en oud. Stortdak en stortself vol skimmel en swart. Lyk nie higienies nie.

Jessica V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jessica V

Gerieflik, gemaklik en baie mooi!

Gemaklike tog luukse verblyf.

Attie B - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Attie B
Saam met vriende

Gerieflik

Die akkommodasie was heel gerieflik. Die eenhede kort net 'n klein bietjie onderhoud, maar alles was skoon en alles het gewerk. Die diens vanaf die personeel met die inboek en afhaal van die sleutels was uitstekend (baie vriendelik en het uit hulle pad gegaan om laat aankoms te akkommodeer).

Monique B - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Ons verblyf by Mentors was baie aangenaam en die omgewing is ongelooflik. Ek sal enige persoon aanbeveel om daar te gaan bly.

Lynne G - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne G
Gesin met tieners

Dit was ideaal vir ons as familie.

Alles was baie goed. Dit was net vrek koud! Toe ek iets versoek het, het hulle dadelik my gehelp. Baie hulpvaardig.

Kerry F - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry F

Super friendly!

Great service.

Suzanne B - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne B
Saam met vriende

Heerlik geslaap, skoon en netjies en alles wat 'n mens nodig het.

Ontbyt was baie meer as wat ons verwag het en baie lekker! Sal beslis weer daar oornag.

Shanaaz P - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Shanaaz P
Gesin met klein kinders

Lovely and enjoyed it thoroughly.

Want to go again.

John J - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John J
Saam met vriende

Excellent place ... would definitely recommend.

Location is central to surrounding towns ... establishment itself is peaceful and quiet. Just what you need.

Angelique D - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Angelique D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie diens. Kamers baie warm en meer geskik vir winter as somer.

Baie beïndruk met die diens wat ons ontvang het. Die kamer was baie warm omrede daar geen ventilasie was nie. Geen waaier of lugreëling in die kamer en die vensters kan nie oopgelos word nie. Glo dit sal heerlik wees om daar te bly wanneer dit nie in die middel van die somer is nie.

Joseph A - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph A
Gesin met tieners

Pleasantly surprised. Definitely a return

Well done to everyone at Mentors Country Estate. The webpage doesn't do this venue justice. Most certainly a destination for a family with young kids or even a couple.

Beukes M - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Beukes M
Saam met eggenoot / lewensmaat

100% stay

Everything was 100%. The staff really went out of their way to be helpful and kind. Thanks for a wonderful stay-over. If we're ever out that way again, we know where to stay!!!

Elzaan J - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elzaan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike, netjiese verblyf vir 'n beperkte begroting.

Het slegs een aand oorgebly om troue by te woon. Die kamer en badkamer was skoon en netjies. Dis warm in die somer sonder waaiers. Hulle was baie tegemoetkomend met vroeë ontbyt.

Carl G - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbaar en baie rustig.

Baie vriendelik ontvang. Verblyf skoon en netjies. Rustige omgewing. Heerlike ontbyt met uitstekende onthaalgeriewe. Personeel behulpsaam.

Marius T - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius T

Sal weer kom

Baie lekke gebly.

Jannie R - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die weer was onguur, maar die kamer was knus en het 'n verwarmer gehad.

Ek sal enige tyd weer gebruik maak van Mentors Country Estate. Dis sentraal geleë en naby 'n vulstasie en eetgeriewe. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 101 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v N2 en St Francis-rylaan, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM2YTg4NjAwLTcwNzEtNGY3My04MjJjLTQ4MmU5MTM4ZjkwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 4) 32 5 1 5 Corner of N2 and St Francis Drive Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.0188 24.890530555556
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!