Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meraki

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 41 resensies vir Meraki
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Elmari D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari D

Netjies, skoon, bekostigbaar. Alles wat mens nodig het. Eienaar baie vriendelik.

My twee seuns het daar oorgebly vir 5 aande. Hulle het dit vreeslik geniet. Alles wat mens nodig het, was daar en die eienaar is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer van die verblyf gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Naand. Baie dankie. Ons het lekker gebly by julle. Ons is veilig by die huis. Nogmals baie dankie vir alles. Ons sal julle plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier. Mooi, skoon plek en die gasvrou/heer was baie vriendelik.

Baie lekker gekuier by Meraki. Die gasvrou en gasheer het ons van die begin af laat welkom voel. Haar hart kan in haar plekkie gesien word. Ek sal Meraki beslis aanbeveel en definitief weer daar oorbly as ek in die area is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth V

Ons gasvrou het ons vriendelik ontvang.

Ons verblyf was baie aangenaam. Ek en my suster het ons verblyf geniet en kan Meraki aanbeveel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruth M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and comfortable.

We really enjoyed our stay at Meraki. They were so welcoming, always checking if everything was good. They even offered us the option to stay until 2pm instead of checking out at 9am.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

I was impressed with the warm welcome and cosiness. The place, bedding and towels were very neat and clean.

Mariekie, husband Tom and their son (our hosts) were very friendly and professional. Throughout the stormy weather, they came to check if we were okay and we couldn't ask for better accommodation and hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meraki se terugvoer

Baie Dankie. Julle is meer as welkom vir nog n kuier maar definitief nie in stormweer nie. Groete

Meraki
Deano B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deano B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker kuierplek en rusgenot.

Goed ingerig, bietjie klein kombuisie maar liefdevolle mense. Kon nie rook in huis nie, uit warm bed in koue gaan staan of sit en rook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meraki se terugvoer

Baie dankie dat julle hier gebly het. Jammer vir die rook, maar dit is maar hoe dit deesdae werk. Nie-rokers sal seker nie van die rook hou nie. Baie groete.

Meraki
Anita B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly!

Kan aanbeveel vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meraki se terugvoer

Baie dankie Anita. Voorspoed met die aanpassing in die Kaap.

Meraki
James H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Top of the range. My home away from home.

Meraki is to be on top.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meraki se terugvoer

Baie dki James, ons waardeer. Hoop ons sien jou gou weer.

Meraki
Shaun A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant stay and good hosts.

Real value for money to stay in a peaceful area and conveniently situated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, privaat en behulpsaam!

Dit was werklik asof ek in my ma se huis was. Hulle is so vriendelik en het dadelik bystand gebied aan die hongerte met kookwater en koffie in die oggende (load shedding). Ons sal definitief weer teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meraki se terugvoer

Julle is so oulik.
Kom kuier gerus weer.
Groete,
T & M

Meraki
Tiaan S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan S

Baie netjies, skoon en gasvry.

Presies 'n plekkie waarna ons gesoek het. Het baie lekker gebly teen 'n baie billike prys. Het ons sommer baie welkom laat voel. Sal definitief weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meraki se terugvoer

Baie dankie. Groete van ons. Marietjie

Meraki
Charné L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charné L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis, weg van die huis af. Alles wat jy nodig het en meer. Lekker!

Sjoe, ek wens ek het die regte woorde gehad om ons tydjie by Meraki mooi te kan beskryf. Ek en my man het baie lekker gebly. Die plekkie het alles wat jy nodig het en meer, ruim, skoon, netjies, mooi, veilig en rustig. Die eienaars is vriendelik, verwelkomend, besorgd en ons het so lekker met hulle gesels. Ek kan Meraki hoogs aanbeveel en gaan beslis in die toekoms weer by hulle bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aalieyah F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aalieyah F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was n ongelooflike naweek.

Marietjie en haar man was so vriendelik en alles was net perfek. Ek sal beslis weer gaan, dit het regtig soos 'n 2de huis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tia E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tia E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende aanbod.

Veilig, netjies en rustige akkommodasie, goeie waarde vir geld, veral as jy iets anders as 'n hotel soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meraki se terugvoer

Baie dankie Tia,
Kom kuier gerus wanneer baba in seewater kan speel.
Groete,

Meraki
Verdino D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verdino D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice.

Die Netflix en WiFi het als die moeite werd gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Die eienaar is baie vriendelik en het ons welkom laat voel. Ons het weens omstandighede amper 24:00 by verblyf aangekom, maar was deur hul seun verwelkom asof dit die normaalste ding ooit was. Ons kon ook bietjie later vertrek aangesien ons eers ons Sondag godsdiens wou bywoon vanaf 9am - 10am voor ons vertrek terug Noordkaap toe. Ons het dit regtig waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker by die see!

Pragtig, skoon en netjies. Heerlik gebly en sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meraki se terugvoer

Baie dankie. Groete van warm Kaap!

Meraki
Saskia B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Saskia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay and great hosts.

The accomodation is very tastefully decorated, light and lovely. Amazing bathroom and a shower to die for. Definitely massive value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monashra J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monashra J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful.

Very friendly people helpful, thank you so much, really enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cristopher O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cristopher O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay at Meraki was pleasant, and satisfactory.

This was my second stay at Meraki, and it was even more pleasant than the first time. The owners are very friendly and helpful people, I would recommend Meraki for couples who just want to relax for a quick break from a busy lifestyle. The only thing that I missed was DStv. Thank you Meraki for a wonderful time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francios S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francios S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow, is seker die beste woord om te beskryf. Die plek is fantasties. Die eienaar is fantasties, vriendelik en baie behulpsaam.

Die plek self skep 'n baie goeie atmosfeer vir 'n paartjie om te bond. Alles is net gerieflik. Ons het dit geniet veral die stilte. Dis beslis 'n plekkie om net bietjie te rus en weg te breek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meraki se terugvoer

Baie baie dankie vir jou mooi bemoedigende woorde, ons waardeer dit. Kom kuier asb weer! Mooi week vir julle.

Meraki
Vicki L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicki L
Saam met eggenoot / lewensmaat

The accommodation was really cozy and the hosts were beyond friendly.

Me and my partner got lost and the host didn't think twice to assist us . She and her lovely husband made sure we were in our transport before they left and thanked us after for the experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meraki se terugvoer

Come again when you can visit the beach and have a braai. Marietjie

Meraki
Faheema H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faheema H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Dis net wat ons nodig gehad het. Ons hou ook daarvan om verskillende verblyfplekke te verken. Ons was nie teleurgesteld nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meraki se terugvoer

Baie dankie. Julle kan gerus weer kom kuier. Groete, Marietjie

Meraki
Manie V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Manie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en eienaars baie vriendelik.

Plekkie was baie netjies. Net bietjie klein vir lang tydperk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meraki se terugvoer

Dankie dat julle by ons gebly het. Sien julle graag weer in die toekoms. Groete. Marietjie

Meraki
Elmie V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmie V
Enkelreisiger

Heerlike rusplek na besige dae.

Wonderlike mense met mooi harte. Pragtige oornag plekkie met mooiste tuintjie. Motor veilig binne heining parkeer. Sal enige tyd weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meraki se terugvoer

Elmie dankie vir die mooi woorde. Hoop om jou gou weer te sien. Groete. Marietjie

Meraki
Georgina T - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georgina T
Saam met vriende

The owner was very welcoming.

I would definitely book with Meraki again, it felt like a home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meraki se terugvoer

Thanks Georgina, i was so worried that it will be to cold for you, we almost snow in!!!!!! Take care. Marietjie

Meraki
Melani J - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melani J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cozy and comfortable!

I definitely would recommend Meraki.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meraki se terugvoer

Thanks so much for staying with us, you are welcome any time in future.
Marietjie

Meraki
Suné D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suné D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie lekker gebly.

Vreeslik netjiese plekkie, naby aan see. Sal definitief weer kom. Baie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meraki se terugvoer

Baie dankie Sune. Ons waardeer jou kommentaar.
Groete van 'n baie warm Gordonsbaai.

Meraki
Devan B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Devan B
Saam met vriende

Fantasties!

Dit was 'n heerlike rustige plekkie. Baie warme ontvangs by Meraki.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meraki se terugvoer

Baie dankie, dit was 'n plesier om julle hier te ontvang. Groete

Meraki
Pieter K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter K
Enkelreisiger

Ontspannende leefeenheid, vriendelike en behulpsame mense.

Plekkie is baie mooi uitgelê, skep 'n gevoel van rustigheid en ontspanning. Die eenheid is goed uitgelê en mens voel sommer tuis in jou klein huisie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meraki se terugvoer

Baie dankie en groete van ons kant af.

Meraki
Ilze R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze R
Saam met vriende

Rustig, vriendelik en enige tyd weer.

Enige tyd weer. Dankie vir vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meraki se terugvoer

Beste Ilze,

Baie dankie. Ons het dit so geniet om julle te ontvang.

Baie groete
Meraki

Meraki
Ashley S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die stilte geniet die eienaars was baie behulpsaam.

Meraki sien my weer, die plek was baie skoon en die mooi tuin en die eienaars was baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meraki se terugvoer

Baie, baie dankie Ashley! Kom kuier gerus weer, julle het alles so mooi nagelaat. Alles wat goed is vir julle.

Meraki
Kyle J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyle J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Place was neat and I was warmly welcomed.

Owners was very friendly. I would gladly recommend Meraki. Just want to say thank you to Marietjie and her husband.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meraki se terugvoer

Thank you so much for your kind words. Please come again.
Keep well and safe. Marietjie

Meraki
Celine W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celine W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Blissful weekend away.

This was the second time myself and my fiance stayed here and it was just as perfect as the first time. It feels just like home. So clean, secure and Marietjie and her husband are wonderful! Will definitely be back again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meraki se terugvoer

Thanks so much. Looking forward to your next stay!

Meraki
Tania G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters netjies!

Tom en Marietjie is dierbare, baie vriendelike mense. Die plekkie is mooi en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meraki se terugvoer

Dit was vir ons goed om julle te ontvang. Kom kuier asseblief weer.
Groete,
Tom en Marietjie

Meraki
Gerda R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Hartlik verwelkom, baie vriendelik, gasvry, netjies en skoon, sal vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meraki se terugvoer

Baie dankie Gerda. Dit is vandag weer so 'n wonderlike dag hier by ons, die see is blou. Kom kuier gerus weer.

Groete
Marietjie

Meraki
Marie W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful night out of the house.

We were booked in here by my mother for our Saturday evening. Very clean, neat and spacious. Marietjie and her husband were very accommodating and very friendly! Will definitely stay here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meraki se terugvoer

Thank you so much for choosing our place to stay. You are definitely more than welcome to visit us again in future. Marietjie

Meraki
Lejani G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lejani G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker.

'n Perfekte plek vir 'n naweek. Dit is presies wat 'n mens nodig het. Ons het baie lekker gebly, dit is privaat en die mense is verskriklik vriendelik en hulpvaardig. Ons het baie welkom gevoel. Marietjie en haar man het uit hulle pad uit gegaan om vir ons 'n lekker naweek te gee. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meraki se terugvoer

Baie dankie Lejani. Dit was so lekker om sulke vriendelike twee mense hier by ons te kan akkommodeer. Kom kuier gerus weer. Groete van ons 2.

Meraki
Allan N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Allan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

My verblyf was lekker, maar 'n paar probleme.

Die verblyf het nie voldoen aan die beskrywing in die advertensie nie. 'n Binnebraai met foto is geadverteer. Ons mag dit egter nie gebruik het nie. Toe ons daar opgedaag het, was ons meegedeel dat die eienaars se seun in 'n kamer slaap waar ons kombuisie en stort is. Ek het my ontevredenheid met hulle gedeel, waarna hulle baie teësinnig ingestem het om hul seun uit die kamer te onttrek. Dit nadat Mariekie gesê het dat ons ander verblyf kan soek en dat sy ons geld sal terugbetaal. Hoe soek jy ander verblyf as jy reeds sak en pak in op die dorp is? Dit was baie onprofessioneel. Haar man Tommy, was egter baie gallant en behulpsaam. Nadat ons ons probleme uitgesorteer het, was dit eintlik baie aangenaam. Ons het hulle genooi om saam met ons te braai op ons laaste aand daar en alles het goed verloop. Mariekie het selfs vir ons 'n malvapoeding gebak. Hulle is aangename mense, ten spyte van ons onderonsies. Die verblyf kort egter 'n paar toebehore soos: 'n tweeplaatstofie, broodmes, 2 steakmesse, 'n rasper en 'n aartappelskiller.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meraki se terugvoer

Goeiedag,

Dankie vir jou terugvoer, ons het die beskrywing aangepas om die fasiliteite aangebied duideliker te stel, die braai fasilitiete is slegs beskikbaar indien vooraf gereël. Die eenheid is nie ten volle vir selfsorg toegerus nie en gaste het slegs toegang tot tee en koffie fasiliteite.

Ons werk hard om gaste se verblyf so gemaklik as moontlik te maak en ons het werklik geen intensie om verkeerde inligting daar te stel nie.

Meraki
Vanaf
R640
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R640
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tulipsingel 4, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWOZ6zmIuV23ABRI2XkNH7dRPQ91doYqtgAvlUmCrbQQZ3xwp27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 4 Tulip Close Gordon's Bay 7150 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.14424124858 18.855905588956