Meredale Lodge
Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Davidstraat 123, Meredale, Johannesburg, 2091, Gauteng
-
Vanaf
R700R560 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Meredale Lodge is in die suide van Johannesburg in die Meredale-woonbuurt, naby al die besienswaardighede in die area, geleë. Dit sluit Gold Reef City, Vilakazistraat, die FNB-stadion en talle natuurreservate in.
Verblyf word in 7 slaapkamers met slaapplek vir 2 tot 3 gaste elk gebied. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Al die kamers het 'n platskerm-TV met DStv- of Openview-kanale, 'n opvoutafel, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n plafonwaaier en 'n verwarmer. Sommige kamers het 'n yskas en mikrogolf. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die lodge bied 'n gemeenskaplike braai-area en 'n lieflike tuin met piekniekplek. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Davidstraat 123, Meredale, Johannesburg, 2091, Gauteng
Sien meer verblyf in Meredale Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Davidstraat 123, Meredale, Johannesburg, 2091, Gauteng