Merensky House
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Merensky-laan 781, Little Falls, Roodepoort, 1724, Gauteng
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Merensky House bied selfsorgverblyf langs die hoofhuis in die pragtige Roodepoort. Dit is 'n ideale opsie vir 'n romantiese wegbreek vir 'n paartjie, want dit spog met 'n pragtige uitsig oor die omliggende platteland.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die slaapkamers het dubbelbeddens en die badkamer het 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplanleefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid lei na 'n welige, groen tuin, braaigeriewe en 'n swembad. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Merensky-laan 781, Little Falls, Roodepoort, 1724, Gauteng
Sien meer verblyf in Little Falls Wes-Rand Roodepoort Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Merensky-laan 781, Little Falls, Roodepoort, 1724, Gauteng