Merino Guest Farm

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.3
Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Netjies, skoon, goeie uitsig. Die eenheid is modern en baie skoon. Sou graag nog 'n dag wou bly, net om bietjie die plaas en die uitsig nog meer te waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nthabiseng M
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Mei 2023

Peaceful. It's a lovely place, but way too far from main road, would recommend for people with bakkies.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Willem Jacobus M
1 nag Gesin met tieners
2.6
Mrt 2022

Baie teleurgesteld. Daar is geen privaatheid nie, jy kan ongelukkig die mense in kamer langs jou hoor praat. Daar is gemeenskaplike braai, so as al die gaste wil braai, wat dan? Braaiplek is baie naby aan kamers, so as iemand anders braai kan jy nie help om als te sien en te hoor nie. Daar was 'n groepbespreking wat partytjie wou hou saam met ons en ongelukkig kon eienaars nie privaatheid of stilte waarborg nie.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Fred C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2021

Die kamer het uitstekende aandag aan detail, netjies, skoon en gemaklik. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danel V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2021

Ons het net oornag by Merina Guest Farm. Baie lekker gebly op die plaas. Al wat gepla het is die lig op die stoepie wat heel nag aan was en deur die kamerdeur geskyn het. Het die kamer nogal baie lig gemaak. Sal verkies om self die lig te kon afsit.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Antionette D
Kort verblyf
5.0
Okt 2020

Die verblyf was puik. Die besorgheid en behulpsaamheid. Ek kan hulle nie genoeg bedank nie. Was baie besorg oor grondpad van die dame en haar man. Het my gereeld gebel om te sê hoe die grondpad was. Dit het gereën. Hierdie mense was so goed vir my en my dogter en baie hulpvaardig. Dankie vir 'n heerlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi P
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Des 2020

Comfortable & quiet, if your neighbors do not have their TV's on loudly The accommodation was lovely and very comfortable. Located not too far from Clarens on a quiet, beautiful spot. However, and this comment is really for future guests, if both your neighbors decide to watch their TVs very loudly, that peace and quiet is shattered to the point of insanity.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Antonette J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2019

Dit was 'n wonderlike wegbreek weg van die stad se gewoel. Baie rustige, netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R712, Merino Farm, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtHo47PBXtVxI1DcIVBWvMprOImD6EyQ559lT2x1C26AHIXLqwP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 R712 Merino Farm 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -28.352519211966 28.363699490554
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang