Merino Guest Farm
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R712, Merino Farm, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Merino Gasteplaas bied selfsorgverblyf op 'n plaas tussen Bethlehem en Clarens. Dit is ideaal vir 'n rustige wegbreek van die besige stadslewe.
Verblyf word aangebied in 5 pragtig versierde kamers, elk toegerus met 'n en suite-badkamer, kombuisie met koffie- en teemaakgeriewe, sowel as 'n TV met DStv.
Buite is daar 'n lieflike en knus gemeenskaplike boma, wat gaste kan gebruik. Onderdakparkering is ook beskikbaar.
Die plaas is omring deur pragtige natuur waar gaste kan stap, visvang in die Ashrivier, bergfietsry, 4x4-roetes, sowel as rustige voëlkyk.
Die kultureel ryk Clarens is net 20 minute se ry weg, en op pad kan gaste by die Baris Cheese Monger stop vir heerlike bokmelk en wyn. Stop ook by die Lesotho-waterskema, Goldengate Nasionale Park of die Clarens Gholfbaan vir ander interessante aktiwiteite.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Mari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- R712, Merino Farm, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Merino Guest Farm het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R712, Merino Farm, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang