Riversdal Akkommodasie by Meurant Self-Catering Family Cottages | LekkeSlaap
+51

Meurant Self-Catering Family Cottages

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meurantstraat 2 , Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R560 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Meurant Self-Catering Family Cottages bied gaste-verblyf aan die buitewyke van Riversdale. Die perseel is ideaal geleë naby die dorp se geriewe en die N2.

Verblyf word in 4 losstaande kothuise met slaapplek vir 2 tot 6 gaste aangebied. Dié ouwêreldse kothuise beskik elkeen oor 'n oopplan-uitleg of 'n aparte slaapkamer, 'n privaat badkamer en 'n kombuisie of 'n goed toegeruste kombuis met die nodige toebehore om maaltye mee voor te berei.

Daar is braaigeriewe in 2 van die eenhede. Klein honde wat goedgemanierd is word in 1 van die eenhede toegelaat indien dit vooraf met die gasheer gereël word. Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Dit kothuis is lekker naby 'n koffiewinkel en sowat 4 km van die Riversdale Gholfklub af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 74 resensies vir Meurant Self-Catering Family Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Meurantstraat 2 , Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Meurant Self-Catering Family Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R560
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R560
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meurantstraat 2 , Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5ef767dd22faaaad7a0aa09815047583b20e7e820f7133357de3ef4248f58a86e9fe6db8393516e1d7ecb1302ec2a6c904d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R560  per nag (vir 2 persone) 74 5 1 5 2 Meurant Street Riversdale 6670 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.090172348766 21.264858244048
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za