Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mexicano Guest Rooms

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.7/5

Laurie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

2.7 uit 5van 3 resensies vir Mexicano Guest Rooms
Netheid
2.3/5
Diens
2.7/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
2.3/5
Gerhard T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike personeel, rustige omgewing.

Ek dink nie dit is 'n slegte plek nie, ek het gesien hulle is besig met opgraderings, sodra daar 'n kombuis of restaurant op die perseel is, sal dit goed wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amy E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Amy E

Te duur vir wat jy kry, nie netjies nie!

Kamers is nie soos geadverteer nie en belaglik duur vir wat jy kry. Ek lys hieronder 'n paar goed wat nie op standaard was nie: Geen toiletpapier in die een badkamer. Een handdoek per kamer wat vir 2 bespreek en betaal is. Beddegoed vuil met hare in bed. Een bed was stukkend. Gloeilampies in een kamer buite werking. Skottelgoed in kamer nie skoon nie. Daar was ou kos in die mikrogolf. Die swembad is vol alge. Toe ons arriveer en bekendmaak dat ons ongelukkig is met die kamers wat aan ons geallokkeer is, aangesien dit glad nie soos die advertensie is nie, het die eienaar gesê ons hoef nie vir die kamers te betaal nie. Toe ons Sondag wil vertrek toe moes ons volprys betaal al moes die helfte van die gaste in sub-standaard akkommodasie bly. Ons sal as 'n groep van 8 volwassenes nie een die verblyf aanbeveel nie!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neville S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Neville S
Besigheidsreis

Basic accommodation online with what you pay.

The aircon in the room messed water all over the bedside table in the middle of the night. There is no water when there is loadshedding.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs 13de laan, Spitskop Plaas, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAONpv1yjFXjWfbmQFiNQG0J2y1QSQ7qHi7qZCBYJJVbTVLYegfl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 3 5 1 3 Off 13th Avenue Spitskop Farm 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.584810249661 27.447579736619
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem