Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mhlati Guest Cottages

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Mhlati Guest Cottages
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5
Jannine M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly.

Mhlati Cottages is gerieflik naby aan die Malelane-hek van die wildtuin en die Malelane gholfklub in 'n sekuriteitsarea geleë. Ons het in die Elephant-eenheid gebly wat 'n aparte sitkamer het. Die eenhede is baie gerieflik ingerig, skoon en netjies. Jeremy was 'n vriendelike gasheer en die ander personeel was baie vriendelik en die diens was uitstekend. Die ontbyt wat ingesluit is by die tarief, was heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mhlati Guest Cottages se terugvoer

HI Jannine, baie dankie vir jou resensie. Ek waardeer dit. Ek is so bly dat julle mooi hierso gebly het en dit so gerieflik gevind het. Ons doen ons beste. Ek hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Jeremy en Mhlati Guest Cottages span

Mhlati Guest Cottages
Ronel B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel B
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Geen TV in die kamer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewet S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dewet S
Gesin met tieners

Kruger for the weekend

Great proximity to Malelane Gate. Friendly, welcoming service. Beautiful and comfortable rooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mhlati Guest Cottages se terugvoer

Thank you very much for your lovely review. We constantly seek to exceed expectations. Hope we will see you again soon.
Kind regards
Jeremy

Mhlati Guest Cottages
Graeme M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Graeme M
Enkelreisiger

Soet en suur.

Mhlati Guest Cottages is slegs 2 km weg van die Malalane-hek so daar is maklik en vinnige toegang tot Krugerwildtuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 193
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 193
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 193
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tambotiestraat 206, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42d602ce34cd2dd10699c1dac0f32bc4dce3ecfa28ffa0c2807e1a586514d87c3ac9d4b0018be6a3ac9a4ec3f6255c624d2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 193 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 206 Tambotie Street Mhlatikop 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.471761985122 31.551487147808