Mi Casa Su Casa Self Catering Accommodation
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Dominique Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Johan V - Jan 2024
Algehele gradering
Ontspannend.
Mi Casa Su Casa Self Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir julle goeie review vir ons pragtige plekkie. Ons waardeer dit baie en ons hoop om julle weer hier te sien by ons vir 'n welverdiende vakansie.
Vriendelike groete
Dominique & Gianni
Nicoleen S - Jul 2023
Algehele gradering
Skoon, veilig, gerieflik en awesome eienaars.
Mi Casa Su Casa Self Catering Accommodation se terugvoer
Hi Nicolene
Baie dankie vir julle mooi boodskap wat julle vir en van ons gelos het op. Ons waardeer dit regtig baie.
Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Vriendelike groete Dominique & Gianni
Sulaine S - Jun 2023
Algehele gradering
Kwaliteit-rus!
Lees meerMi Casa Su Casa Self Catering Accommodation se terugvoer
Hi daar Sulaine
Baie dankie vir jou terugvoering op Lekkerslaap.
Ons waardeer dit ontsettend baie en hoop om julle weer gou te sien.
Vriendelike groete
Dominique & Gianni
Barbara A - Des 2022
Algehele gradering
Lovely stay.
Lees meerMi Casa Su Casa Self Catering Accommodation se terugvoer
Hi Barbara, dit was 'n groot plesier gewees om julle as gaste te kon hê. Baie dankie vir jou terugvoering op LekkeSlaap. Ons waardeer dit baie en hoop on julle gou weer te sien. Vriendelike groete. Dominique & Gianni
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lord Caledonstraat 890, Palm Beach, Port Edward, 8184, KwaZulu-Natal