Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Mia

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Der Byl-straat 16, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Casa Mia is 'n lieflike gastehuis in Bredasdorp, wat ideaal geleë is vir oornagverblyf vir diegene wat na Bredasdorp reis. Die gastehuis bied 'n huislike atmosfeer en is stapafstand vanaf geriewe soos restaurante, winkels en die Skeepswrakmuseum.

Die gastehuis is smaakvol met antieke meubels en moderne afwerkings gemeubileer en bied baie gemeenskaplike areas vir gaste om te geniet. Die sitarea spog met 'n kaggel vir die winteraande in die Overberg. Die gastehuis bied gratis WiFi, sekere DStv-kanale en parkeerplek op die perseel. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike, goed toegeruste kombuis en braai-area.

Casa Mia spog ook met 'n plonspoel, stoepe en 'n tuin, asook 'n aparte braai-area waar gaste kan kuier.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Casa Mia
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Van Der Byl-straat 16, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Casa Mia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Der Byl-straat 16, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87f9a62d218c7af4a6b9dc800772c470660f56406c036996bfb759d1c2fd4aa55ecac469e9a73418e08f4a607e1e5c451cb8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 16 Van Der Byl Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -34.534170232313 20.037622890895