Middelburg Country Club

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die Middelburg Country Club spog met ’n luukse gastehuis met 40 slaapkamers en 2 baie luukse suites wat spesifiek op sakelui, sportmanne- en -vroue, sportspanne en naweekgroepe gerig is. Gesinne is meer as welkom en die jongspan kan veilig op ons groot perseel speel.

Al die slaapkamers het en suite-badkamers met storte en het ook verandas met ’n braai wat op die gholfbaan en motorafdakke uitkyk.

Die standaardslaapkamers bied die volgende:

•Volledige lugversorging
•Slaapkamer met 2 dubbelbeddens
•28"-televisie
•Spieëltafel met ’n stoel
•Eetkamertafel met twee stoele
•En suite-badkamer
•Volledig omheinde veranda met tafel en stoele
•Uitsig op pragtige agtien putjie-gholfbaan

Die lodge se gaste word outomaties tydelike lede van die Middelburg Country Club en kan daarom deelneem aan al die sportsoorte en gebruik maak van al die fasiliteite vir die duur van hul besoek. Die gastehuis se ontvangsarea word 24 uur per dag beman vir ons gaste se gerief.

Die klubhuis bied ’n à la carte-restaurant, hoofkroeg met dansvloer, ’n intieme kroeg met snoeker- en pooltafels, konferensielokale, drie muurbalbane, ses tennisbane, twee rolbalbane, ’n swembad, ’n verversingstasie en ’n gholfwinkel. Die Country Inn Restaurant bedien ’n verskeidenheid ontbyte, middagetes, geregte van die dag en aandetes.

Die manjifieke 18-putjie-gholfbaan was al gasheer vir ’n aantal Suid-Afrikaanse en provinsiale kampioenskappe en bied ’n uitdagende potjie gholf met ’n skuins kikoejoe-skoonveld, ’n reguit setperk en ’n veldgras-ruveld.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Kantoorgeriewe
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Videospeler
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Middelburg Country Club gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R820 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za