Selfsorg in Bredasdorp

Middeldam Farm House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Johan C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Nrt wat ons nodig gehad het - stil en naby alles. Wat 'n ongelooflike rustige ervaring - 'n ou plaashuis met vistas vir myle! En daai stoep - wow! Gevoel asof ek boer! Ons honde was in hulle element - speel, geloop en die meeste van die tyd geslaap! Heerlike koel huis vir die somer met ruim kamers en 'n binne vuurherd. Het so mooi na ons gekyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Lekkerste en gerieflike plaasverblyf naby Bredasdorp. Ons bly altyd lekker by Middeldam en die natuurskoon is asemrowend mooi! Heidi was baie vriendelik en behulpsaam tydens ons besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnold L
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Ek wil nie geforseer word om 'n paar woorde te sê nie. Ja, ek het lekker gebly. Moet my nie forseer nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Perfection! It was a joyously peaceful stay and Heidi's welcome summed up everything about this beautiful farm. We'll be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Rustig, mooi, privaat. Lekker privaat en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marchell V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Rustig. Dit was heerlik op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

Rus en vrede. Baie lekker. Rustig en stil. Die mense was baie gasvry. Ons het lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ami M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2025

Well worth the visit. It is a comfortable, spacious farmhouse, well located for visiting the south of Overberg region. Hostess is friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 86

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 2 330
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 330
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 330
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Middeldam, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1HmwiUV7EIyZX4yD9pxx7fqtU1vzlTzbRsMkr84ol78jKJ3PiC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 330 per nag, vir 8 mense 83 5 1 5 Middeldam Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.453325266821 20.149212552661
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang