Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Middelfontein Self-Catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelfonteinplaas, Jagersfontein, 9974, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Middelfontein Self-Catering bied verblyf op die eienaar se plaas in Jagersfontein, Vrystaat en het 'n privaat ingang. Hierdie eenheid is die ideale verblyf vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n vreedsame wegbreek.

Dié selfsorgeenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander twee slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Gaste deel 2 badkamers waarvan een 'n bad, wasbak en 'n toilet het en die ander een 'n stort, wasbak en 'n toilet het.

Die ruim kombuis is 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n klein etenstafel toegerus is. Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Die eetarea het 'n groot etenstafel. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, veilige parkeerplek en 'n groot tuin. Hierdie verblyf is ongeveer 14 km buite Jagersfontein waar gaste toegang tot geriewe, soos winkels en restaurante het.

Slaapplek

’n Bespreking by Middelfontein Self-Catering sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Middelfontein Self-Catering
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Cecilia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 7

Ligging

  • Middelfonteinplaas, Jagersfontein, 9974, Vrystaat
  • Gaste dink Middelfontein Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelfonteinplaas, Jagersfontein, 9974, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7763d9a3dc04b50c2701530a6d9e704dbe7ab2c47996bce4fab579cdbf44232636fb2e8305483461d4b3705558c5cda609b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 Farm Middelfontein Jagersfontein 9974 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.802638708052 25.528073130487
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem