Middle Chalets
20 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 13 George Rex Drive, Knysna, 6570, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Middle Chalets is op die oewer van die Knysna-strandmeer in die rustige Under Milkwood Chalets-oord en bied 'n rustige toevlugsoord met asemrowende uitsigte oor die strandmeer en die Outeniekwaberge in die verte.
Verblyf is beskikbaar 5 chalets wat elk slaapplek aan 4 gaste bied. Hierdie chalets beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en elke tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het elk 'n bad of 'n stort.
Daar is ook 'n kombuis wat met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Buite is daar sondekke en braaigeriewe. Daaglikse skoonmaakdienste word verskaf. Daar is 'n pragtige strand waar gaste kan swem, kanovaart geniet of op die sonstoele ontspan.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Stap, gholf, voëlkyk en vele ander ontspanningsaktiwiteite kan almal naby geniet word, asook baie ander besienswaardighede wat in Knysna aangebied word.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Clary Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 69
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 13 George Rex Drive, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 George Rex Drive, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Sien kaart- 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang