- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Cir Dr Street, Magalies Golf Estate, Skeerpoort, Hartbeespoort, 0216, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Migdâsh Guesthouse is aan die oewer van die Magaliesrivier in Hartbeespoort. Die eiendom is naby verskeie besienswaardighede, geriewe en doendinge in die omgewing. Gaste het toegang tot die pragtige Magaliespark-oord met warm- en kouewaterswembaddens, tennisbane, gholf, muurbalbane, bootvaarte, wandelroetes, visvang en baie ander aktiwiteite.
Verblyf word in 7 individueel versierde kamers aangebied. Vyf van die kamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die ander 2 kamers het elk 'n koningingrootte-bed. Elke kamer het 'n en suite-stort of bad., 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër en 'n yskassie. Drie van die kamers het lugversorging en die ander 4 kamers het elkeen 'n plafonwaaier.
Geriewe op die perseel sluit 'n gemeenskaplike swembad, eetarea waar ontbyt bedien word, 'n swembad met dekstoele en 24 uur-sekuriteit in.
Migdâsh Guesthouse bied toegang tot die pragtige Magalies Park Resort waar gaste kan swem en tennisspeel, die Waterpark, Pica Pau Restaurant, La Vita Spa, bootvaarte, braaigeriewe en vele meer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Natascha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Cir Dr Street, Magalies Golf Estate, Skeerpoort, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Gaste dink Migdâsh Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Cir Dr Street, Magalies Golf Estate, Skeerpoort, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang