LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mignon's B&B | LekkeSlaap
+20

Mignon's B&B

2 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frans du Toit-straat 11, Sasolburg, 1947, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Mignon's B&B is in 'n boomryke buurt in Sasolburg. Die kamers is baie gerieflik en ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers.

Daar is 2 gastekamers, die eerste met 'n dubbelbed en die tweede met 2 enkelbeddens. Daar is koffie- en teemaakgeriewe in albei kamers, asook 'n yskassie, mikrogolfoond en TV met sekere DStv-kanale. Elke kamer het sy eie badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Parkeerplek is beskikbaar agter 'n afstandbeheer hek. Maaltye kan vooraf gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Mignon's B&B
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Frans du Toit-straat 11, Sasolburg, 1947, Vrystaat
  • Gaste dink Mignon's B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frans du Toit-straat 11, Sasolburg, 1947, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZR7hXu4MhOnHv1f0GUxQV66ZaNPObP0bCwe9PBMm9tVO1A5Ybm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 11 Frans du Toit Street Sasolburg 1947 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.805951641389 27.832711224537
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!