Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mihanzi Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 39 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Plaas Goedgedagt, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Mihanzi Estate bied 'n toevlugsoord by die aansluiting van die Wilgerivier met die Vaaldam in die Vrystraat. Dit is ideaal vir gesinne wat van hul besige lewens wil ontsnap en 'n rustige wegbreek wil geniet.

Die landgoed bied 'n verskeidenheid verblyfsopies, wat elk gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort of 'n bad insluit.

Gaste kan die rondloperdiere besigtig, terwyl die kinders die plaaslewe geniet. Daar word ook voorsiening vir vissermanne gemaak, wat die buitelewe wil verken.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Mihanzi Estate
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ina Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 12

Ligging

  • Plaas Goedgedagt, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Gaste dink Mihanzi Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 39 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Plaas Goedgedagt, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbf1df412b4c50e4cdcd19b809532258b7a176d44ce0bc9744e904aced25c7915bfa90f17bdb4292caea895383fd11cb3c68?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Farm Goedgedagt Oranjeville 1995 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -27.041268328632 28.253053536038
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem