Mike's Cabin
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: FHJX+F5H, Olakeni, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 700 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Mike's Cabin is 'n lieflike selfsorg-eenheid in Sodwanabaai naby die hoofweg.
Die houthuis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, lugbraaier, yskas-vrieskas en eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na die sitarea met 'n dubbelslaapbank en gemaklike sitplek voor die TV.
Gaste het toegang tot gratis WiFi, 'n tuin, buitesitplek, braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- FHJX+F5H, Olakeni, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Sodwanabaai Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: FHJX+F5H, Olakeni, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal