Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mike's Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: FHJX+F5H, Olakeni, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 850 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Mike's Lodge is 'n knus selfsorghuis in Sodwanabaai, ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende.

Dié huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Twee van die slaapkamers is in die hoofhuis en die laaste slaapkamer is 'n woonstel met sy eie ingang wat vas is aan die huis. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n rusbank vir kinders en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n rusbank vir kinders en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die derde badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, lugbraaier, broodrooster, ketel, koffiemasjien, eetgerei, breekware, 'n yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Daar is ook 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi.

Buite is daar braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf het oornagsekuriteit en daaglikse skoonmaakdienste is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Mike's Lodge sluit in:

Koningingrootte-bed Kinderbank vir 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 1
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed Kinderbank vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • FHJX+F5H, Olakeni, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 850
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 850
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: FHJX+F5H, Olakeni, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06a4f153da9d08cfe715fd645a3f5b6776260fdb2a7ac8d9718b663b0320243fd4970bef4ba416571652f69b7a3e32e33b4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag, vir 8 mense FHJX+F5H Olakeni 3974 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.518657881683 32.597869065012
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem