Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milk and Honey Guest House

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood-rylaan 45, Herrwood Park, Umhlanga, Durban, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Milk and Honey Guest House is in 'n rustige en weelderige buurt in die hartjie van Umhlanga. Dit spog met 'n lieflike see-uitsig en is naby die strand, plaaslike restaurante en besienswaardighede.

Die gastehuis het verskeie kameropsies. Die kamers het gemaklike beddens en elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n bad of stort. Die hoofhuis het 'n volledig toegeruste kombuis en die kombuisies in die ander twee eenhede het elkeen basiese verhit-en-eetgeriewe.

Parkeerplek is op die perseel beskikbaar en daar is ook 'n gemeenskaplike swembad en tuin. 'n 24 uur-Sekuriteitsdiens is ook beskikbaar.

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Milk and Honey Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Milkwood-rylaan 45, Herrwood Park, Umhlanga, Durban, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Milk and Honey Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood-rylaan 45, Herrwood Park, Umhlanga, Durban, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a8380edd66a362f0e5d8a1ff53e0e3ae2fe89be650e576eab6165fa3ff5660aa374fb7ea7a8fea7a82e0f5399467b7c9e8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 45 Milkwood Drive Herrwood Park, Umhlanga 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.7105711 31.0817213
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem