Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milkwood 116

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphin-rylaan, Marina Martiniqe, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 195 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Milkwood 116 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Jeffreysbaai. Die eiendom is ideaal vir gaste wat gerieflike verblyf met 'n mooi uitsig oor die see, ver van die stadslewe soek.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak van 'n aparte badkamer met 'n stort gebruik.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf en 'n yskas-vrieskas toegerus. Daar is 'n skottelgoedwasser en 'n tuimeldroër, asook 'n wasmasjien vir gaste se grief. Die eetarea het 6 stoele en die sitarea het 'n gemaklike rusbank waarop gaste voor die platskerm-TV met vol DStv-kanale kan ontspan.

Skuifdeure lei vanaf die leefarea na 'n balkon waar gaste op die buitemeubels kan sit en die see-uitsig geniet. Onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig en die kompleks is net 'n paar minute se stap van die strand af.

Slaapplek

’n Bespreking by Milkwood 116 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Natthita Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 46

Jaar gelys 11

Ligging

  • Dolphin-rylaan, Marina Martiniqe, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 195
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 195
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphin-rylaan, Marina Martiniqe, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9bb2e1fe4b1680a9e2efba5979c075ed54d6ef5e6223ada75f400e9eb36d7481c6028d5441a6e598fa9494a09d4c66103a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 195 per nag (plek vir 6) Dolphin Drive Marina Martiniqe 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0813005 24.9026929
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem