Marina Martinique Akkommodasie by Milkwood 215 | LekkeSlaap
+25

Milkwood 215

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfynrylaan, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Milkwood 215 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks teen die kus in Marina Martinique, Jeffreybaai.

Dié woonstel beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer en tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n bad en/of stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien en ander toebehore.

Die oopplan-leefarea lei na 'n balkon met 'n lieflike uitsig oor die omgewing. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die kompleks is naby restaurante en sowat 5 km vanaf die middedorp met branderplankry-winkels en ander geriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Milkwood 215 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Dolfynrylaan, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfynrylaan, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7xv7k2u9FPOZnga3gn4mqJmnWXjJohY3et9TFfInv8I4iVxwIt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 6) Dolphin Street Marina Martinique 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.078468 24.918791
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za